Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azalea Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Nicolette H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Sakpas verblyf. Ek en seuns het lekker gebly. Meer as genoeg plek vir ons 3 en sakpas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keitumetse R
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Had a warm reception and stay. Undisturbed and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Azalea Guesthouse
Good day, dear guest. Thank you for your positive review. Always welcome. Regards, Ansie

Jc V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal enige tyd weer daar tuis gaan. Ons het lekker gebly, die lugversorger het die kamer lekker warm gehou deur die koue nag. Alles ruik skoon en is netjies op hul plek. Voertuig agter veiligheids hek wat 'n groot pluspunt is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Azalea Guesthouse
Dear Guelst Thank you so much for the review. Always welcome. Regards Ansie

Zuko J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absolutely neat and clean and love the location of it. The stay was amazing. The room was clean and neat. Love the set up and hosts were amazing. Although it was cold, the extra blanket requested was an amazing help. I really look forward to my next stay at Azalea and am keen to recommend it to my friends. 10 out of 10 and absolutely great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Azalea Guesthouse
Dear Guest Thank you for the review. Always welcome. Regards Ansie

Thys M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het 'n gerieflike en veilige kuier geniet. Ons was baie hartlik verwelkom deur die gasheer en haar man en ons het ons tydjie daar terdeë geniet. Die gasheer was altyd beskikbaar as ons enige iets wou weet en die personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Azalea Guesthouse
Geagte Gas Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd welkom hier by ons. Groete Ansie

Dedrei H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Oulike blyplek. Gerieflike plekkie met veilige parkering. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het, is ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry & Annamarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Skoon, netjies en goedkoop met alle nodige geriewe, maar langs 'n besige pad. Die eenheid is gekies vir sy lae prys. Dit was beknop, maar alles was daar wat mens kan nodig kry. Al wat gepla het, was die geraas van die verkeer - dit is langs 'n besige pad met baie vragmotors, ook dwars deur die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giovanni M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

It was really nice to visit the town of Upington. The stay was proper, I really liked the vibe of the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ansie
Azalea Guesthouse
Good day Giovanni Thank you so much for your positive review. It's much appreciated. You are always welcome. Have a great day. Regards, Ansie

Juan G
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Wonderlik. Wonderlike en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Azalea Guesthouse
Geagte Gas Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd welkom. Groete Ansie

Brenda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Hopeloos te kort. Naby alles en die diens is absoluut puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Azalea Guesthouse
Vreeslik dankie vir julle ondersteuning en altyd welkom. Groete Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 128, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c56efdf56964c1c154b4b08e69b806db24cb8a51a860a3862073cfef1f7cfdb478505f20b7f00138719abf1374f5055344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R600 per nag (plek vir 3) 56 5 1 5 128 Schroder Street Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.44375 21.26889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang