Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azalea Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Jul 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 128, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Azalea Guesthouse is in Upington geleë en bied akkommodasie in ruim en gerieflike en suite-dubbelkamers en selfsorg-eenhede. Die verblyf is na aan die Kalahari Winkelsentrum asook hospitale en skole op die hoofroete.

Die kamers of eenhede het hul eie privaat ingange en ook veilige parkeerplek. Elke eenheid en kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die gastehuis bied slaapplek vir 18 mense in totaal. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste. Wasserydienste is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Ons aanvaar debiet- en kredietkaartbetalings.

Azalea Guesthouse het ook braaigeriewe en dit is die ideale gastehuis vir families, toeriste of sakereisigers.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Nicolette H
Gesin met klein kinders
5.0
Sakpas verblyf. Ek en seuns het lekker gebly. Meer as genoeg plek vir ons 3 en sakpas.
Aug 2024
Keitumetse R
5.0
Had a warm reception and stay. Undisturbed and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Jc V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer daar tuis gaan. Ons het lekker gebly, die lugversorger het die kamer lekker warm gehou deur die koue nag. Alles ruik skoon en is ne...
Sien meer
Jul 2024
Zuko J
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely neat and clean and love the location of it. The stay was amazing. The room was clean and neat. Love the set up and hosts wer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Thys M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n gerieflike en veilige kuier geniet. Ons was baie hartlik verwelkom deur die gasheer en haar man en ons het ons tydjie daar terdeë geniet. D...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Schroderstraat 128, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Azalea Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 128, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c56efdf56964c1c154b4b08e69b806db24cb8a51a860a3862073cfef1f7cfdb478505f20b7f00138719abf1374f5055344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R600 per nag (plek vir 3) 56 5 1 5 128 Schroder Street Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.44375 21.26889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang