Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azrielle Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Azrielle Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Manie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie K

Gemaklik en rustig.

Baie goed ontvang en die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam.

Petrus J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J

Was uitstekend.

Dit was 'n awesome ervaring. Alles was uitstekend.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Petrus. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete.

Azrielle Guesthouse
Jacobusleon M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobusleon M

Gemaklike, billike verblyf.

Baie netjiese verblyf teen 'n baie billike prys.

Hein S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Warm verwelkoming. Charmaine was amazing. Lekker kamer en lekker ontbyt.

Ons het baie lekker gebly.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback.
Please visit us soon.
Kind regards

Azrielle Guesthouse
Riana G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G

Puik gastehuis met beste diens.

Puik ligging, baie netjies en soveel geriewe in kamer. Baie gasvry en veilig. Sal beslis weer besoek, dankie Charmaine, vir jou gasvryheid!

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Riana, ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Charmaine

Azrielle Guesthouse
Marita S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S

Baie lekker verwelkoming. Pragtige kamer en groot badkamer. Heerlike ontbyt soggens in die kamer bedien.

Ek sal dit enige tyd aanbeveel. 5-ster verblyf.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.
Kom kuier enige tyd.
Groete

Azrielle Guesthouse
Roedolf K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roedolf K

Aangenaam.

Lekker stil en rustig.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie,
Groete

Azrielle Guesthouse
Joseph A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph A

Kuier was korter as beplan, kon nie al die fasiliteite benut nie.

Kuier was aangenaam en ons het welkom gevoel. Net jammer die TV het nie Supersport-kanale gehad, maar verder het ons die kort kuier geniet.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Joseph
Bly julle het tuis gevoel. Ons webwerf wys duidelik dat ons net DStv Compact aanbied by gastehuis.
Mooi bly en groete
Charmaine Van Der Walt

Azrielle Guesthouse
Zinitha T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zinitha T

Beautiful place to relax.

Breakfast was exceptional, with friendly staff, clean rooms, a yard, and a pool. Quiet areas, nearest places around are beautiful and secure.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Thank you Zinitha, we look forward to your next visit.
Regards

Azrielle Guesthouse
Martin D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Uitstekende mense en baie goeie waarde vir geld.

Die eienaar is vreeslik vriendelik en akkommoderend. Die badkamers is lewensgroot en gemaklik. Lieflike tuin. 5ster ontbyt.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Martin, ons hoop ons sien julle weer binnekort by Azrielle Gastehuis.
Groete

Azrielle Guesthouse
Katiba Paulus M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katiba Paulus M

The owner or manager attended to my requests with a smile.

I will definitely come back to stay. Wi-Fi signal was not stable in my room, maybe a booster will do.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Hi Katiba, thank you for you're feedback, we will look at the wifi connection.
Hope to see you soon.
Regards

Azrielle Guesthouse
Tiaan J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Baie nice plek.

Vriendlik en skoon en waarde vir geld.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Hi Tiaan,
Thank you for you're feedback and hoping to see you soon.
Kind regards

Azrielle Guesthouse
Laurianne U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurianne U

Wonderlik

Baie dankie aan 'n wonderlike gasvrou. Ontbyt was uit die boonste rakke gewees.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons sien julle binnekort.
Groete

Azrielle Guesthouse
Michele C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele C

Vriendelik, skoon, rustig.

Baie vriendelik, behulpsaam, skoon en gerieflik, heerlike ontbyt, net die beste. Baie dankie!

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Michelle.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Charmaine

Azrielle Guesthouse
Elma P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P

Pragtige, gerieflike gastehuis.

Ons is vriendelik deur die eienaar ontvang, en ons het baie welkom gevoel. Die kamer en badkamer was pragtig versier, ruim en baie gerieflik. Daar was als wat ons nodig gehad het. Die ontbyt, die volgende oggend, was heerlik. Ons sal graag weer van hierdie gastehuis gebruik maak, as ons weer is Sasolburg sou kom.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Elmarie, so lekker dat julle bietjie kom kuier het.
Julle is altyd welkom by Azrielle Gastehuis.
Groete,
Charmaine

Azrielle Guesthouse
Michele C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele C

Baie aangename gasvrou en baie netjies en skoon.

Sien sterre.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Michele, hoop ons sien julle binnekort.
Groete,
Charmaine

Azrielle Guesthouse
Marion R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion R

Baie netjies en skoon.

Vriendelike gasvrou en veilige verblyf.

Azrielle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marion.
Ons wag vir julle volgende kuier.
Groete,
Charmaine

Azrielle Guesthouse
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watersonstraat 23, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJYffCFcW8eleka3DarGn1rGH4lBuXuNMhL8djCl877luHNQwTq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 23 Waterson Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.807324215014 27.833369350926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang