Azure 213
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Fezeka M - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Simone E - Jun 2024
Algehele gradering
Kuier was fantasties, ligging is perfek naby alles wat jy nodig het.
Tallulah M - Jun 2024
Algehele gradering
It was such a cute place to stay.
Linda F - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek!
Lusanda M - Mei 2024
Algehele gradering
Very relaxing.
Thelma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Maruscha L - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Ruan V - Nov 2023
Algehele gradering
Die uitsig is ongelooflik!
Christel H - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie. Mooi ruim, netjies en skoon en baie goed toegerus. Als wat mens nodig het en meer. Die woonstel is lekker sentraal naby winkels en die strand en 'n bonus was om elke oggend Tafelberg te kon sien. Sal vir seker weer en weer terugkom.
Riaan M - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en veilig.
Nantes K - Apr 2023
Algehele gradering
It's a beautiful place and will definitely book it when I visit Cape Town.
Roxanne G - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
The best place that I have stayed at in Big Bay!
Debbie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese woonstel met 'n see- en berguitsig.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Wally M - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek. Great uitsig. Goed toegerus.
Lees meerAzure 213 se terugvoer
Dankie, ons waardeer jou terugvoer.
Ons is bly dat jy ons pragtige woonstel en die wonderlike uitsig kon geniet, maar ons is teleurgesteld met die oorsig en het dit opgeneem met ons agent wat aan die instandhouding toegewys is om te voorkom dat dit ooit weer gebeur.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang