Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure 216

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ermin D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker plek om batterye te herlaai vir die nuwe werksjaar. Baie netjiese, veilige en mooi plek om oor te bly vir 'n paar dae. Stapafstand vanaf die see, restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Dit was asemrowend en baie lekke en gerieflik, sal beslis weer in die sommer wil gaan. Plek was netjies en skoon. Alles was gerieflik en dit was nie nodig om winkels toe te ry nie. Daar winkels naby stapafstand wat dit baie lekker gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Great access to beach and shops. Gorgeous view of the ocean and Table Mountain. The apartment is modern and functional. There is underground parking and security for peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie geniet en rustige omgewing. Sal baie lekker gewees het as daar braaifasiliteite was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2019

Fantasties! Wat 'n onvergeetlike paar dae - wonderlik skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruurd V
Kort verblyf
4.0
Okt 2019

Fantastiese ligging, mooi uitsig. Woonstel was baie netjies, maar vloere was baie vuil en daar is geen bedlampies nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dalene D
Kort verblyf
5.0
Sep 2017

Skoon, rustige, perfekte verblyf. Was heerlik om daar te bly. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2017

Gerieflik en modern. Hipermodern en baie netjies! Sal dit vir enigeen aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 12, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1ZGNiMDViLTgzODItNGJlNS05NTJkLWM0NjZjNGM1OGI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 12 Beach Estate Boulevard Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.792420251112 18.459075522514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang