Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure 216

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 12, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Azure 216 is 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal geleë 200 meter vanaf die strand en is 'n kort entjie se stap vanaf winkels en restaurante.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n aparte bad en stort. Die goed toegeruste, oopplan-kombuis bevat al die basiese toebehore om maaltye te kook. Die sitkamer is ruim en het 'n TV vir mediavermaak.

Die leefarea lei na 'n balkon wat skouspelagtige uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland bied. Die kompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Azure 216 is ook stapafstand vanaf die MyCity-bushalte, vlieër- en seilplankry-winkels, boetiek- en koffiewinkels in die area. Dit maak hierdie plek perfek vir paartjies, gesinne en watersport-entoesiaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beach Estate Boulevard 12, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Azure 216 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 12, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1ZGNiMDViLTgzODItNGJlNS05NTJkLWM0NjZjNGM1OGI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 12 Beach Estate Boulevard Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.792420251112 18.459075522514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang