Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure 25

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 12, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 510 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Azure 25 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks geleë is langs die pragtige kus van Big Bay. Ongeveer 200 meter van die woonstel af vind jy die strand met 'n asemrowende uitsig oor Tafelberg en Leeukop.

Azure 25 is 'n moderne selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir 4 mense. Die hoofslaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n aparte stort en 'n bad. Die goed toegeruste oopplan-kombuis bevat al die basiese toebehore om maaltye te kook.

Die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis Wi-Fi-internet is beskikbaar om flieks en reekse te stroom. 'n Glas-skuifdeur lei na die ruim balkon wat braaigeriewe en asemrowende uitsigte oor die area bied.

Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad wat naby die woonstel geleë is, en daar is 2 veilige parkeerplekke wat aan die woonstel toegewys is. Die Eden on the Bay-winkelsentrum is oorkant die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Azure 25
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beach Estate Boulevard 12, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Azure 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 510
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 510
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 12, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa301ac3246b466e718713199f6a0f7ba33bc29b69fe9684c33049a350050abb43f806f802c984d48b3e7a4b06b584117265b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 12 Beach Estate Boulevard Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.792233538277 18.459133200139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang