Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure 31

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Eenheid 31 Azure, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Azure 31 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Big Bay, geleë in 'n veilige kompleks 'n entjie van Eden on the Bay af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n kusvakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en kyk uit op die privaat patio. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke, en vir gaste se vermaak is 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek en gasbraaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Die kompleks is naby gewilde strande, 'n winkelsentrum, restaurante en vermaak geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 140

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Otto Du Plessis-rylaan, Eenheid 31 Azure, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Eenheid 31 Azure, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5af997d4080db300b0ccbc3af6f318bbe49e53fce319d442620124c5ad9ea967016f12ab8d10bd7fd28ef20d5b372f04fe8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) Otto Du Plessis Drive Unit 31 Azure 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792084630164 18.459164789859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang