Azure 31
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Eenheid 31 Azure, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Azure 31 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks, 'n entjie vanaf Eden on the Bay, in Big Bay geleë is. Dit is ideaal vir 'n kusvakansie.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en front na die privaat stoep. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en daar is 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en gasbraaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Die kompleks is naby gewilde strande, 'n winkelsentrum, restaurante en aktiwiteite vir vermaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 160
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Otto Du Plessis-rylaan, Eenheid 31 Azure, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Azure 31 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Eenheid 31 Azure, Big Bay, 7441, Wes-Kaap