Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure Big Bay 13

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Azure Big Bay 13
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chantel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P

Location location location. Walk everywhere - just a couple of steps away from everything.

Location location location. Walk everywhere - just a couple of steps away from everything.

Lukie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukie H

Dankie was 'n rustige eenheid, skoon, netjies. Ek en my seun het die verblyf baie geniet.

Ons sal enige tyd weer eenheid 13 bespreek. Een versoek sit asb. net 'n extractor fan in die badkamer, dan is alles 100%.

Esmarelda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarelda M

Goeie ligging, oulike 1 slaapkamer woonstel.

Baie dankie dat julle ons geakkommodeer het met ons seuntjie. Ons het dit baie geniet. Maklike toegang tot Eden on the Bay en Bloubergstrand.

Anysha R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anysha R

Die skoon maak voor ons daar aangekom het was nie op standaard nie, ons het 3 dae koue water gehad, iemand het gekap en geboor vroegoggend.

Die bad was was vuil, die skêr was vuil, dierasper was vuil. Ons het 3 dae met koue water gestort. Die kussings het gestink na sweet en daar was gekap en geboor 7 uur die oggend, 3 dae na mekaar.

Azure Big Bay 13 se terugvoer

Hi Anysha, dankie weereens vir die terugvoering. Ons het ons skoonmaakspan aangevat en hulle het nuwe prosesse in plek gesit om seker te maak dit gebeur nie weer nie. Wat die geiser betref, ongelukkig is ons nie bewus gemaak van die probleem tot eers later nie. Toe ons daarvan hoor, het ons dit onmiddelik uitgesort met julle. Wat kap en boor betref, dis ongelukkig nie by ons gewees nie en dis iemand naby wat teen die kompleks se reels dit gedoen het. Weereens, as ons bewus gemaak is daarvan sou ons onmiddelik probeer het om dit met die beeheerraad uit te sorteer. Op die ou end, waardeer ons al julle insette, dit help ons om te verbeter. Mooibly, Dirk

Azure Big Bay 13
Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, 13 Azure on the Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44556b0f0e44f3020f8575123bef9879b865aa0e45466b45aa7cf8670c214e56de127e3e5f96fb6d2547d2711d63e2deeda7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Otto Du Plessis Drive 13 Azure on the Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.792271810956 18.459677747885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang