Azure Big Bay 13
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Chantel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Location location location. Walk everywhere - just a couple of steps away from everything.
Lukie H - Jan 2024
Algehele gradering
Dankie was 'n rustige eenheid, skoon, netjies. Ek en my seun het die verblyf baie geniet.
Esmarelda M - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, oulike 1 slaapkamer woonstel.
Anysha R - Des 2022
Algehele gradering
Die skoon maak voor ons daar aangekom het was nie op standaard nie, ons het 3 dae koue water gehad, iemand het gekap en geboor vroegoggend.
Azure Big Bay 13 se terugvoer
Hi Anysha, dankie weereens vir die terugvoering. Ons het ons skoonmaakspan aangevat en hulle het nuwe prosesse in plek gesit om seker te maak dit gebeur nie weer nie. Wat die geiser betref, ongelukkig is ons nie bewus gemaak van die probleem tot eers later nie. Toe ons daarvan hoor, het ons dit onmiddelik uitgesort met julle. Wat kap en boor betref, dis ongelukkig nie by ons gewees nie en dis iemand naby wat teen die kompleks se reels dit gedoen het. Weereens, as ons bewus gemaak is daarvan sou ons onmiddelik probeer het om dit met die beeheerraad uit te sorteer. Op die ou end, waardeer ons al julle insette, dit help ons om te verbeter. Mooibly, Dirk
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, 13 Azure on the Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang