Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point Estate, Pinnacle Point, 6511, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Azure Escape is 'n pragtige seefronthuis op Pinnacle Point Estate, Mosselbaai. Dit bied luukse en ruim selfsorgverblyf met 'n asemrowende see-uitsig. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort en bad of net 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, kaggel en rusbanke.

Die area lei na die balkon met meubels en 'n inegboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot gholfgeriewe, 'n spa, oefensentrum, 'n swembad en klubhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point Estate, Pinnacle Point, 6511, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 1, Pinnacle Point Estate, Pinnacle Point, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c3011e903ffc2cb3ef31e73cec0170d4aa2b8ecb63a0bcd4ed2ae500a7cd5d2ca11ffc80417feacbea360ce3b9fdc350a46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 1 Pinnacle Drive Pinnacle Point Estate 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20254 22.106825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang