Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie-singel 4, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 912 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Azure Haven is 'n lieflike woonstel wat op die middelverdieping van die woonstelgebou in Myburgh Park, Langebaan geleë is, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n gesin of vriende.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met volledige DStv en gemaklike rusbanke.

Die woonstel maak oop op 'n balkon met sitplek buite. Die woonstel het 'n omskakelaar om te verseker dat gaste elektrisiteit het tydens beurtkrag. Komplimentêre WiFi en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Haardroër

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Azure Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tobie-singel 4, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Azure Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 912
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 912
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie-singel 4, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa2f171bee966d01cb951f7cf2e9b2535c32f77967b461d41499947658cab7fd22c587eab575c8146fbebd80f369841f0407?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 912 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 Tobie Crescent Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.106789841745 18.037889198079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang