Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure on Big Bay

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, 211 Azure on Big Bay, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie smaakvol versierde selfsorgwoonstel met tropiese tema is in die veilige kompleks van Azure op Big Bay geleë, stapafstand van die strand af. Die kompleks is net meters van die Eden on the Bay-leefstylsentrum af, wat hierdie woonstel 'n ideale vakansiebestemming langs die kus maak.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met alle noodsaaklike geriewe, insluitend 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die ligte en helder sitarea het 'n slim-TV met toegang tot Netflix en Showmax en gaste kan gratis WiFi geniet wat deur 'n UPS gerugsteun word tydens beurtkrag.

Gaste het ook toegang tot herlaaibare noodligte asook 'n klein gasbrander. Daar is 2 onderdakparkeerplekke en die kompleks word beveilig deur 24-uur-sekuriteit en toegangsbeheer. Die kompleks bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en dek.

Eden on the Bay is 'n kort entjie se stap weg en het winkels en eetplekke om te geniet terwyl jy 'n stranduitsig geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Dangel J
Gesin met klein kinders
5.0
Host was excellent and very helpful. We definitely recommend the apartment. Everything was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Joseph A
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike ligging naby die strand, winkels en restaurante. Host was vriendelik en behulpsaam.
Jul 2023
Kayla V
Gesin met klein kinders
5.0
Had an amazing vacation. Absolutely beautiful apartment, very clean and close to Eden on the Bay Mall. Will definitely re-visit. Extrem...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Anton J
Saam met lewensmaat
4.8
Absolutely beautiful. Unit was well maintained and host very accommodating. We arrived a bit later than anticipated and therefore the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Lukas R
Gesin met tieners
4.6
Lekker plek om te bly. Bestemming is lekker, deurgang na winkelsentrum is gerieflik! Parkeerplek veilig.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mutoni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Otto Du Plessis-rylaan, 211 Azure on Big Bay, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Azure on Big Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan, 211 Azure on Big Bay, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dd83b17ed3fcefcdf80fbd459cec362039c54eae6887e46a9150efdd168ccad7b8a1e0f6e3aca4c3818ce7ab8bd3bf16a29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Otto Du Plessis Drive 211 Azure on Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.792259 18.459342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang