Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azzaria's

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 77 resensies vir Azzaria's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Quanita E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quanita E

Cosy, clean and relaxing.

What a peaceful and relaxing getaway. Everything was seamless, from the booking until we left. So much available, the host definitely caters for all. Clean, spacious and the cottage is close to all amenities. Easy, quick and safe access to the beach too. We will definitely be returning!

Rachel S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S

Heerlike rus en kuier naweek.

Ons het heerlik gekuier, reelings was moeitevry en die huis is goed toegerus en keurig gemeubileer. Binnebraai is ideaal vir winterweer. Stapafstand van 'n lang en pragtige strand.

Eberhard V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eberhard V

Lekker rustig veilig.

Lekker gebly in die huisie by die see. Alles wat ons kon nodig kry was daar. Niks het ontbreek nie.

Jacqui S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui S

Will return!

Fantastic. Perfect house set up for a trip with friends! Great access to the beach and town, felt safe and secure, loved the outside braai area.

Azzaria's se terugvoer

See you soon. Thank you.

Azzaria's
Sarette L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette L

Vreeslik lekker gekuier. Gaan beslis weer.

Die plek moet eintlik 'n geheim bly. Uitstekende waarde vir geld. Stil, veilig, lieflike see. Besonders goed toegeruste huis. Beddens slaap heerlik.

Sue S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S

Pleasant.

Need to upgrade your braai facility. Needs a grill for the air circulation.

Anmari L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmari L

Luilekker, rustige kuier vakansie.

Lekkerste vakansie nog ooit!

Jayson J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson J

Faultless!

Thank you, Riaan, for your professional service and making our stay at Azzaria's one for the books. Your character and integrity speak volumes in the way you treat, communicate, and relate to your customers, which is a very rare trait in this game today. A beautiful and very neat home that is well equipped with all you can think of and more. Small things like a dishwasher with tablets, a washing machine with washing powder, and cleaning products including a pantry cupboard with all the everyday extras one may need. The boundary wall around the front section of the home is a great addition for busy young kids and keeping them contained so that mom and dad can enjoy the braai area. The beach is a 2-minute walk in a very safe and well-maintained gated complex. Cannot wait to visit again and without a doubt one of the best!

Susann V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann V

Jou huis weg van die huis af!

Hierdie beautiful ingerigte plekkie is perfek toegerus om jou gemaklik en tuis te laat voel, ampertjies soos by jou eie huis net in 'n baie meer perfekte omgewing. Ons was verskriklik beïndruk, nie net met die plek nie, maar ook met die opregtheid van die eienaar en die wyse waarop hy inloer om te hoor of alles nog in orde is. Ons sal beslis enige iemand aanbeveel om by Azzaria's vakansie te hou. Dit is absoluut kos vir mens se siel. Dit was fantasties hier.

Irfaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irfaan B

Excellent!

Amazing location in close proximity to a stunning beach which is just a few minutes away. The property itself has everything you could need for a very comfortable stay. Great service by the owner Riaan and the agent Elaine. Will definitely be back.

Kim G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim G

Beautiful, charming fishing cottage in secure estate.

We had a great little holiday at Azzarias. The cottage is beautiful and well-appointed. The host is very helpful. The estate is lovely and the very clean beach which is within walking distance goes on for days.

Deon N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N

Riaan stap die pad met sy huurders van die begin af, stuur vooraf inligting aangaande die ligging en werkinge van die huis, daar is soveel ekstras wat jy nie gewoonlik kry nie nl. skottelgoedwasser, wamasjien, koffiefilter, ens. Die huis was pragtig netjies en word baie goed onderhou. Ondersteuning deur hul personeel is ook uitstekend. Ons sal verseker terugwees.

Naby die swem-, visvang- en stapstrand en baie veilig. Het die binnebraai/kaggel veral geniet.

Dewald V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Fantastiese familie kuierhuis!

Was 'n fantastiese huis met alles wat ons benodig het vir die aand se kuier!

Azzaria's se terugvoer

Dankie Dewald, ons hoop om julle weer binnekort re sien

Azzaria's
Lourandie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourandie K

Stukkie hemel op aarde. Verseker waarde vir geld. Dankie vir jul gasvryheid en puik diens. Sien jul verseker volgende jaar weer.

Skoon, netjies en die pragtigste plekkie. Alles wat jy nodig het om jou vakansie onvergeetlik te maak.

Azzaria's se terugvoer

Dankie vir resensie,dankie vir julle, sien julle weer

Azzaria's
Bernice F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice F

Heerlik.

Pragtige huis en omgeving. Miskien swemhanddoeke?

Yusri A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusri A

Awesome place in a great gated community. Struisbaai was lovely. Will certainly be back.

Value for money Azzaria's had everything and more.

Nazeem H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeem H

Really enjoyed our stay. Will definitely be back.

Well situated and appointed.

Azzaria's se terugvoer

Dankie Nazeem, sien binnekort weer.

Julle was gawe gaste.

Azzaria's
Lionel B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel B

Sal beslis aanbeveel.

Netjies, skoon, gerieflik, modern. Goeie woonbuurt.

Azzaria's se terugvoer

Baie dankie Lionel, julle is welkom.

Azzaria's
Karen M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

Comfortable very well equipped cottage, bonus it is pet-friendly.

This spacious cottage is very well-equipped and comfortable. The owner was most helpful. Hostess Elaine went the extra mile to accommodate our needs. Indoor braai/fireplace is wonderful during winter. This pet-friendly cottage has a small wall and gate to keep your fur baby safe.

Azzaria's se terugvoer

Great guest, you are welcome.

Azzaria's
Nicola N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola N

Very enjoyable.

This is our second time at Azzaria's. We loved it. Fantastic accommodation. It's pet-friendly, which is a big plus and the beach is only a few meters away.

Azzaria's se terugvoer

Dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Azzaria's
Shaun D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun D

Peaceful and close to the sea.

Wonderful getaway for the family and great for small dogs.

Annaleen V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleen V

Pragtig, gerieflik en die huisie is uniek van Struisbaai.

Pragtige en gerieflike plekkie met als in wat nodig is vir 'n onvergeetlike verblyf. Sal die plekkie definitief aanbeveel en weer kom kuier.

Azzaria's se terugvoer

Annaleen, julle is enige tyd welkom,is bly julle het dit geniet

Azzaria's
Victor H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor H

Pleasantly surprised with the ambiance.

Location to beach, get the real coastal living vibe.

Elouise H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H

I could stay forever.

Perfect. The boardwalk onto the beach completes a very comfortable holiday. It feels like you're a guest in someone's home. Will definitely be staying here again.

Azzaria's se terugvoer

Dankie dat julle Azzaria's gekies het, ons sien uit om julle weer te ontvang.

Azzaria's
Petrus M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M

Gemaklike Kaapse wintervakansie met honde.

Azzaria's is 'n uitstekende plek vir 'n luilekker vakansie by die see. Die strand is stapafstand van die huis af en daar is genoeg dinge om te doen in die omtrek om heeldag besig te bly. Azzaria's self is goed toegerus met skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kamers was netjies en die diens van Rian en Elaine uitstekend. Deur beurtkrag het die kaggel gesorg vir warm oggende en aande en die gasstoof vir maklike koffie of tee asook warm maaltye. Ons sal weer 'n draai kom maak by Azzaria's.

Dawie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P

Pragtig skoon en goed ingerig.

Heerlike kuierhuis met alles wat jy nodig het.

Azzaria's se terugvoer

Dawie, baie dankie. Julle is welkom.

Azzaria's
Marietjie U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U

Gesellige huisie, stapafstand van die see af.

Huis is gerieflik en gesellig uitgelê. Kaggel en al die bordspeletjies verseker 'n lekker kuier ten spyte van beurtkrag.

Charmain V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V

Pragtig, skoon, gerieflik en waarde vir geld.

Azzaria's bied alles wat jy nodig het vir jou wegbreek. Skoon, veilig, pragtige decor, ten volle toegerus en goed geleë. Jy hoef nie verder te soek nie!

Hannelie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Absolutely amazing.

Ons het elke oomblik geniet en die buite braaiplek is heerlik en beskut teen die koue. Die feit dat dit troetediervriendelik is, is 'n bonus en die honde kon glad nie uitkom nie. Riaan, baie dankie vir die wonderlike wyse waarop jy ons hanteer het. Dit was absoluut 'n plesier om daar te kon bly, ons kom beslis weer.

Fairuz J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fairuz J

Just what we needed!

Amazing stay close to the beach and other tourist attractions and activities at a clean, neat, fully stocked awesome cottage!

Melissa T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa T

Homely stay.

It was a wonderful stay! The accommodation is perfect and meets all your wants or needs. It is a 2 minute walk to the beach. Riaan (host/owner) goes out of his way to ensure you have everything you need. We will be back again.

Annecke W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annecke W

Waarde vir geld, heerlike vakansie bestemming.

Pragtige huisie, ingerig met alles wat jy nodig het. Stap afstand van die see en Riaan gereeld kontak gemaak om te bevestig alles is reg. Baie dankie, ons sal graag weer kom kuier.

Michelle J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Wonderlik plek! Ons sien julle definitief weer!

Skoon, netjies, mooi, heerlik en goed toegerus!

Elna G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Keurig, vriendelik, volledige toegeruste huisie met atmosfeer.

Alles mooi en skoon. Die eienaars het aan als gedink. Die enigste klein probleem was dat daar nié badhanddoeke was nie, maar 'n oproep verder en dit was reggestel.

Nadine D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D

Baie lekker gebly, son see braai, familie tyd, dit was awesome.

Kan nie wag om weer 'n booking te boek by Azzarias. Regtig 'n lekker huisie, dis netjies groot, als daar wat nodig het. Lekker buite kuierarea naby die mooiste strand, regtig geld en die moeite werd. Sien gou weer en baie dankie.

Ruan M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M

Fantastic.

Baie lekker gewees, sal dit hoog aanbeveel.

Theuns B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het.

Ons het net een aand oor gebly. Alles het gewerk en was skoon.

Azzaria's se terugvoer

Baie dankie, julle is welkom.

Azzaria's
Graeme K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme K

Lovely holiday unit that is well equipped and clean. Owner and service providers go out of their way to help.

Lovely unit that is well equipped and maintained. Excellent location in quiet area out of the bustle but close to the beach.

Sonja A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja A

Eienaars het baie moeite gedoen om dit goed in te rig.

Awesome eienaars wat 'n paar keer kontak gemaak het om te hoor of alles in orde was en of ons lekker bly.

Deidre V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Rustig.

Ek love Struisbaai en met akkommodasie soos Azzaria het mens die perfekte wegbreek resep.

Nicola N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola N

Great place with everything you could possibly need.

We had a wonderful stay at Azzaria's. The house offers everything you need and more. It's also per friendly, so our two dogs were very welcome too. The location is great, the cleanliness is fantastic and what a pleasure to deal with Riaan, the owner. All in all a great place. Will definitely be staying there again. Thanks Riaan.

Relda M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M

Baie mooi en netjies.

Baie mooi en netjies. Baie goed toerus. Vriendelike ontvang. Goeie ligging en gereeld opgevolg om te hoor of ons gerieflik is.

Azzaria's se terugvoer

Goeie gaste.
Julle is welkom.

Azzaria's
Cornel C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel C

Dit was fantasties.

Uitstekende plek, een van die lekkerste, netjieste plekke wat ons nog besoek het. Ek beveel die plek vir seker aan vir enigiemand wat dit sou wou besoek.

Azzaria's se terugvoer

Goeie gaste, enige tyd julle is welkom.

Azzaria's
Carina M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M

Hemels!

Einfach unverbeßerlich! Die akkommodasie, die ligging, die sekuriteit en die gasheer was puik! Die ruim vertrekke en afstand na die ellelange strand was gepas vir 'n gesin met tieners!

Azzaria's se terugvoer

Great gaste. Enige tyd welkom.

Azzaria's
Roux V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V

Waarde vir geld, rustig en alles wat jy nodig het! Voel soos huis!

Dis n pratige plek, toegerus met alles wat jy sal nodig hê. Dis rustig, veilig, gerieflik en stap afstand na die strand. Die eienaar het ons baie goed ontvang, gereeld kontak gemaak en seker gemaak dat alles reg is. Vir seker ’n plek om weer te besoek. Baie goed geleë.

Azzaria's se terugvoer

Great gaste. Enige tyd welkom.

Azzaria's
Nerina H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina H

Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Alles wat nodig is, is daar. En die ekstras maak dit spesiaal, soos die melk in die yskas.

Azzaria's se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, altyd en enige tyd welkom

Azzaria's
Suzanne H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne H

Azzaria's het 'n nuwe betekenis gegee aan omgee, kliëntediens en sorg

Die kothuis is silwerskoon, ongelooflik goed toegerus en ondersteun deur 'n mees behulpsame eienaar. En dat ons woefkinders ook welkom was, is altyd 'n pluspunt. Sien julle gou weer.

Winston S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston S

Absoluut wonderlik!

Die eienaar is wonderlik om mee te deel. Die plekkie is toegerus met als waaraan jy kan dink! Baie naby aan die strand, rustig en mooi!

Azzaria's se terugvoer

Fantastiese gaste.
Julle is enige tyd welkom.

Azzaria's
Lulama P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulama P

We had a wonderful time. Home away from home.

Lovely cottage close to the beach with everything you need.

Azzaria's se terugvoer

Goeie gas,enige tyd

Azzaria's
Maryna O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna O

Heerlike naweekverblyf gehad by 'n stunning huisie by die see.

Riaan die gasheer was heeltyd in kontak om te hoor of ons met alles regkom ens. In die huis was letterlik alles wat jy nodig het en meer.. Klein ekstras soos hout, ys, water ens het ons verblyf net ekstra lekker gemaak en ons baie tuis laat voel. Ons was veral bly oor die verskeidenheid glase, dit kry mens nie aldag by 'n selfsorgplek nie. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Die binne en buitebraaiplek is ideaal veral as die weer nie saamspeel nie. Baie dankie dit was nou regtig aangename verbly wat ons enige tyd kan aanbeveel.

Azzaria's se terugvoer

Baie gemaklike gaste, julle is enige tyd welkom. Tot weersiens.

Azzaria's
Angelique S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Beautiful house, friendly owners & an amazing stay

We really enjoyed our stay at Azzaria's. It was clean and neat. The owner Riaan was friendly and checked in with us regularly to ensure we were comfortable. If you want some peace and tranquility, this is definitely the place to stay. I would recommend this to anyone.

Azzaria's se terugvoer

Great gaste, julle is enige tyd welkom.

Azzaria's
Ilana D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana D

Pragtige plekkie, skoon, netjies en goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.

Ek kan die plekkie sterk aanbeveel. Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad en het regtig gevoel dis puik waarde vir geld! Baie oulik, skoon, mooi en 'n great ligging!

Azzaria's se terugvoer

Groot plesier.
Great gaste, enige tyd.

Azzaria's
Letitia H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia H

Azzaria is die perfekte plekkie met alles wat jy nodig het.

Hulle het letterlik aan alles gedink en alles het seepglad verloop. Van die bespreking tot die oorhandiging van die sleutels deur Riaan.

Azzaria's se terugvoer

Goeie gaste, enige tyd weer.

Azzaria's
Sandy-lee S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy-lee S

Rustig, ontspanne, heerlike kuier.

Ons het as gesin van 5 volwassenes gekuier. Dit was heerlik. Huis is pragtig, skoon, netjies en baie goed toegerus. Eienaars het regtig aan als gedink. Van servette tot oorstokkies! Ons Labrador was ook saam en tuin is omhein so hy kon lekker speel. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier by Azzaria's nie!

Azzaria's se terugvoer

Goeie gaste, enige tyd weer.

Azzaria's
Ciska S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S

Excellent facilities and friendly service.

The owners were very friendly and helpful. The house was fully equipped and had a great outdoor barbecue facility with wind protection. It has a great location and it was a delight to stay there.

Azzaria's se terugvoer

Julle was goeie gaste, julle is enige tyd welkom.

Azzaria's
Christelle M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

Die beste see-kuier, huis is baie goed toegerus en stapafstand van die see.

Ons kon ons hondekinders ook saamneem en dit was 'n groot bonus. Baie dankie Azzaria! Ons sal definitief weer wil kom.

Azzaria's se terugvoer

Julle was sulke goeie gaste, julle is enige tyd welkom.

Azzaria's
Kim B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim B

Clean, neat and very comfortable accommodation.

The whole process, from booking, to paying, to getting there and to leaving was so stress free. Everything you needed to make your stay comfortable was provided for. It was also a bonus that the beach was just a quick 5 minute walk away.

Azzaria's se terugvoer

Great gaste, enige tyd is julle welkom.

Azzaria's
Marna J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna J

Azzaria is n stukkie Hemel op Aarde!!! Pragtig toegerus -baie lekker gekuier!

Pragtige huisie, ten volle toegerus met alles wat jy mag nodig kry! Riaan se diens is uitstekend en uiters bedagsaam en vriendelik! Ek sal hom en sy huisie altyd aanbeveel, en sal defnitief weer gaan! Baie dankie vir n heerlike wegbreek naweek!

Azzaria's se terugvoer

Goeie gaste is enige tyd welkom.

Azzaria's
Rikus V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V

Uitstekende plek. Meer gekry as wat ons verwag het.

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Veilige kompleks en baie vriendelike eienaar. Hulle het vir alles gesorg, tot die kleinste dingetjie.

Nico J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Fantasties.

Riaan Jooste is fantastiese gasheer. Was konstant in kontak, selfs voor die naweek om enige vrae te antwoord, om te hoor of ons veilig is en reg kom by die huis. Toe ons gesettle het bel hy om te laat weet hy is beskikbaar as ons hom nodig het. Jy vat net klere, handdoeke, kos en verversings saam, want daar is letterlik als wat jy nodig het in die huis. Gerieflike binnebraai (wat sommer werk as kaggel ook) en buite-braai. Lekker tuin wat veilige speelplek vir ons 4-voetkinders was. Lekker naby die see. Baie dankie ons gaan beslis weer kom kuier.

Azzaria's se terugvoer

Great gaste, enige tyd welkom.

Azzaria's
Louise V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Perfekte wegbreek.

Perfekte huis vir 'n heerlike wegbreek. Als en nog meer is daar. Baie dankie vir die aangename ervaring vanaf bespreking. 'n Groot voordeel was dat ons woefels dit saam met ons kon geniet. Ons gaan definitief weer kuier.

Azzaria's se terugvoer

Great gaste, enige tyd welkom.

Azzaria's
Deon H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Fantasties. Goed ingerig, netjies, skoon, naby strand.

Alhoewel dit vir al 4 dae wat ons daar was gereën, donderweer, stormsterk wind en geen son was, was dit baie lekker. Sal definitief weer hier wil bly.

Jaco T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco T

Ons het hierdie bestemming terdeë geniet.

Die eienaar en sy span verdien 'n pluimtjie oor die bestuur en onderhoud, alles maar alles is pynlik netjies en goed beplan, daar is voorwaarlik 'n nostalgie verbonde aan die prentjie.

Azzaria's se terugvoer

Wonderlike gaste,enige tyd.

Azzaria's
Estelle-mari G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle-mari G

Fantasties.

Ongelooflik lekker gekuier.

Azzaria's se terugvoer

Julle was great gaste, en is enige tyd weer welkom.

Azzaria's
Sally H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally H

Baie lekker, tyd was te kort!

Netjiese plek en genoeg spasie. Daar was van alles wat nodig is. Lekker naby die see en gerieflik ingerig. Ons het dit baie geniet. Baie dankie Riaan, ook dat ons die rugby kon kyk. Sal weer terugkom!

Liesbeth V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbeth V

Really nice location and beautiful house.

Lovely beach with the seal. Nice owner who took his time to show us around.

Reinhard M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard M

Gemaklik, sentraal, netjies, lekker kuierhuis.

Lekker kuierhuis. Veilig en sekuriteit op jou drumpel.

Melanie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Mees netjies en goed toegeruste wegbreek!

Ons het die naweek by hierdie huis baie geniet. Mens voel tuis die oomblik wat jy die deur oopsluit. Selfs al was dit heel naweek onweer was ons verblyf hier iets om te onthou. Die mees goed toegeruste plek wat ons al besoek het. Die eienaar is vriendelik en kommunikasie was uitstekend. Sal beslis aanbeveel en weer besoek!

Azzaria's se terugvoer

Baie dankie.julle was great gaste. Julle is enige tyd welkom.

Azzaria's
Farouk D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farouk D

Fantastiese plek.

Fantastiese plek. Home away from home. Netjies ingerig met alles wat 'n mens nodig het om verblyf gerieflik te maak. Gasvryheid van hoogstaande gehalte met gereelde kommunikasie van eienaar of alles nog OK is. Flink reaksie van sekuriteit as alarm sou afgaan. Baie rustig en veilige area.

Azzaria's se terugvoer

Baie dankie,julle is enige tyd welkom.Groete Riaan Jooste Azzaria's

Azzaria's
Celeste P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P

Heerlike kothuis naby die see.

Azzaria's is 'n pragtige kothuis waar 6 mense gerieflik kan slaap. Die huis is baie smaakvol versier met alles wat jy kan benodig. Die eienaar was baie gasvry en het seker gemaak alles was in orde. Sal beslis Azzaria' s aanbeveel en definitief weer besoek. Baie dankie.

Azzaria's se terugvoer

Baie dankie Celeste, julle was wonderlike gaste en sal altyd welkom wees.

Groete
Riaan Jooste
Azzaria's

Azzaria's
Jenny S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S

Excellent.

I just wanted to say what a lovely stay we have had at Azzaria’s – Riaan was an excellent host and his cottage is beautiful. Our only complaint was that we didn’t have more time there!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Ek wou net sê wat 'n lekker tyd ons by Azzaria's gehad het - Riaan was 'n uitstekende gasheer en sy kothuis is pragtig. Ons enigste klagte was dat ons nie meer tyd daar gehad het nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Azzaria's se terugvoer

Jenny,

You are more than welcome, any time, you were great guests.

All the best.

Regards,

Riaan Jooste
Azzarias

Azzaria's
Leon K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Lovely cottage close to the beach. Has everything you need. Private entry to the beach from the estate.

The cottage is very well-equipped with everything you may need. The washing machine and dishwasher made our holiday so easy. Beautiful seaside interior, excellent kitchenware. Loving, peaceful and relaxing ambience. Lovely walled outdoor braai area which is safe for small children and animals. Great that we could take our 2 doggies along, they loved the grass! Lots of space in big drawers in bedrooms to pack our personal things into. Would recommend anytime.

Estelle V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Wonderlike naweek, dankie!

Die bespreking was maklik en die huis was netjies en goed toegerus. Dit was 'n bonus dat ons ons familie hond kon saamneem en sy het heerlik saam met ons geswem. Die huis is stapafstand van die see en ons het 'n fantastiese naweek gehad. Baie baie dankie!

Donald B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald B

Baie netjies en sentraal.

Ek sal enige tyd mense aanbeveel.

Charl H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H

Rian en Zeldie het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Dit is al die klein ekstratjies wat 'n groot verskil maak en dit het gevoel soos huis. Hul het defnitief die ekstra myl gestap om peuter (21 maande) te akkommodeer. Ons het ons vakansie so baie geniet en wou nie terugkeer huis toe nie.

My beste bespreking deur internet nog van alle tye. Regte juweel.

Azzaria's se terugvoer

Great gaste, enige tyd weer.

Azzaria's
C R M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
C R M

Excellent place, friendly and helpful owners.

Place is excellent and very comfortable. Provisions were more than we expected. Owners very friendly and helpful. Will highly recommend to anyone.

Sanet M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Baie oulike, lekker-kuierhuis in 'n veilige area.

'n Baie gerieflike, mooi blyplek. Die kaggel was 'n wenner vir die koue weer. Baie goeie kommunikasie vanaf eienaar.

Vanaf
Vanaf R949
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R949
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chlamysstraat, Langezandt, Struisbaai, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d1a9a401794940cc47b7192b6ed3246cacd7249bf435ef9505ca948119008849de1c4b58074c9ce94066a9f46bdd65c36fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R949 per nag (plek vir 6) 77 5 1 5 Chlamys Street Langezandt 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790719770302 20.044206130973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang