Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azzure Apartments 4 Sleeper Strand

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gous-straat Van Ryneveld, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 R690 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Azzure Apartments 4 Sleeper Strand bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in die Strand. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 enkelslaapbanke in die sitarea.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 4 stoele toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Shanaaz W
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Very comfortable stay. It felt like home away from home. Great location, within walking distance from shops and the beach....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Chad J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome/amazing. My stay at Azzure Apartments was amazing. It's a nice place and it's very comfortable and very relaxing; that place ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Rozelde L
Gesin met klein kinders
5.0
Een om te onthou. Ek sal dit beslis aanbeveel as verblyf naby die see. Dit is baie netjies en gerieflik. Loopafstand vanaf die strand en winkels. Veil...
Sien meer
Des 2024
Gerrie K
Besigheidsreis
5.0
Outstanding. This stay exceeded our expectations. The cleanliness and warm hospitality made our stay unforgettable. Very well situated ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Mariana M
Gesin met klein kinders
4.8
Veilig en netjies. Ons het baie lekker gebly! Baie goeie ligging.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Maajida Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Gous-straat Van Ryneveld, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Azzure Apartments 4 Sleeper Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
R 920 R 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
R 920 R 690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gous-straat Van Ryneveld, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa65d3c5a51da2a812188048917c30219649a8fba815aaafb2ed283ea6dca9eee08f65fec1b447c380c69a56a5744d2b373d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R690 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Gous Street Van Ryneveld Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.118817954083 18.830286317214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang