Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B @ Home Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Antoinette V
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly en gerus. Baie lekker gastehuis. Aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Wonderlike blyplek. Baie goed ingerigte kombuis, lekker stoepie en die bed is baie gemaklik. Heerlike aandetes en ontbyt geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
B @ Home Guest House
Good day Stephanie, We are so glad to hear that and we are happy you enjoy it. Hope to see you soon. Thank you.

Wean B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2021

Great room, very clean and modern. Had a great stay, lovely owner and very helpful. Location is well in reach of any shop. Location is central and easy to find. Overall a 10/10 for B @ home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riek L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

Vriendelike diens, baie hulpvaardig. Ongelukkig is die tarief net 'n bietjie té hoog vir wat mens kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Willie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Lekker gerieflike, netjiese kamer met al die nodige geriewe. Ons het baie lekker gebly en kan dit aanbeveel. Ongelukkig het die badkamer nie 'n venster na buite nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Retha N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Baie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het. Michelle het ons vriendelik ontvang en die kamer was skoon, netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie goed uitgelê met 'n toegeruste kombuise en skoon badkamer. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 34, Elliot, 5460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa65373ea101c380017b1803cb88ebb4f5bd516d8d3efb8f563a35555681cfb3bda988eec88baee59f51ed4972c5c4b1f3431?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 34 Mark Street Elliot 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -31.330850262938 27.851068675518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang