Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B & S se Plekkie

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Peter R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Great place - we had a really good time. Great place & perfectly located for our Golfing Tour. Love the bar area and the pool, which is where we spent our time when not on the golf course.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker tyd spandeur daar, baie behulpsame pragtige mense. Wow, wat 'n blerrie lekker ervaring! Die swembad was so warm! Die voëltjies wat in 'n groot hok was reg langs ons het so vrolik gesing! Baie dankie vir jul liefde vir die moeite vir die geskenk vir ons huweliksherdenking! Wat 'n pragtige paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarita
B & S se Plekkie
Baie dankie Cindy. Dit was 'n groot plesier om jul hier by ons plekkie te hê. Bly ons kon jul huweliksherdenking spesiaal maak. Geseënde jaar vir julle. Groete, Ben en Sarita

Melinda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantastic value for money. Fantastic home to rent for a family vacation. The hosts thought of everything. Comfort, super clean and well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarita
B & S se Plekkie
Thank you, Melinda. It's a pleasure and we are very thankful for your review. God bless you, and we hope you will come visit us again.

Daniel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Absolutely amazing. Home away from home. The place is truly stunning, a peaceful location, and a beautiful home to spend time with family. Pictures do not show the true beauty of the place. The host is truly amazing and very welcoming. Definitely enjoyed every single minute of our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarita
B & S se Plekkie
Dear Daniel It was such a great pleasure to meet you and your family's. Thanks for the review on the guest house. We appreciate your stay and hope to see you soon. You are a awesome guest and will prefer you to any guest house to stay. Thank you for clean up and look so good after the property. We wish you and your family a blessed year. Kind regards Sarita

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie lekker en skoon plekkie, ideaaal vir 'n naweek wegbreek. Die tuin en swembad was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarita
B & S se Plekkie
Baie dankie Paul. Dis 'n voorreg om julle hier te huisves. Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te sien.

Sandra G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Lovely people. We all had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarita
B & S se Plekkie
Baie dankie Sandra, vir ons goeie resensie. Ons hoop om julle weer te sien. Geseende jaar vir julle.

Renate E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie ontspannend. Dit was 'n baie rustige area en naby alles. Die stilte en die rivier wat daar naby vloei het mens laat ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarita
B & S se Plekkie
Baie dankie Renate, Ons sien uit na jou besoek volgende jaar. Geseende Kersfees en voorspoed vir die nuwe jaar.

Henriette V
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Dit het gevoel soos huis, ruim en mooi. Ons het heerlik gebly, alles wat jy nodig het was daar en dis nog mooier in werklikheid as op die foto's. Die ligging is perfek. Dankie vir jul gasvryheid Sarita. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarita
B & S se Plekkie
Baie dankie vir jou review Henriette. Wens julle n geseende jaar vorentoe en hoop om julle sommer binnekort te sien. Groete Sarita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moll-straat 6, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc0c83509c2cf54de1ac0c78f096d475d8524e8cfd7511603f3354aee219cdcda0fee8363ff6d97b819147de5d9b46a9086e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 6 Moll Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8965197 27.4588383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang