B & S se Plekkie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Peter R - Mrt 2024
Algehele gradering
Great place - we had a really good time.
Cindy S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker tyd spandeur daar, baie behulpsame pragtige mense.
B & S se Plekkie se terugvoer
Baie dankie Cindy. Dit was 'n groot plesier om jul hier by ons plekkie te hê. Bly ons kon jul huweliksherdenking spesiaal maak. Geseënde jaar vir julle. Groete, Ben en Sarita
Melinda S - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic value for money.
B & S se Plekkie se terugvoer
Thank you, Melinda. It's a pleasure and we are very thankful for your review. God bless you, and we hope you will come visit us again.
Daniel P - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
B & S se Plekkie se terugvoer
Dear Daniel
It was such a great pleasure to meet you and your family's. Thanks for the review on the guest house. We appreciate your stay and hope to see you soon. You are a awesome guest and will prefer you to any guest house to stay. Thank you for clean up and look so good after the property.
We wish you and your family a blessed year.
Kind regards
Sarita
Paul V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en skoon plekkie, ideaaal vir 'n naweek wegbreek.
B & S se Plekkie se terugvoer
Baie dankie Paul. Dis 'n voorreg om julle hier te huisves. Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te sien.
Sandra G - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely people.
B & S se Plekkie se terugvoer
Baie dankie Sandra, vir ons goeie resensie. Ons hoop om julle weer te sien. Geseende jaar vir julle.
Renate E - Des 2022
Algehele gradering
Baie ontspannend.
B & S se Plekkie se terugvoer
Baie dankie Renate,
Ons sien uit na jou besoek volgende jaar. Geseende Kersfees en voorspoed vir die nuwe jaar.
Henriette V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit het gevoel soos huis, ruim en mooi.
B & S se Plekkie se terugvoer
Baie dankie vir jou review Henriette.
Wens julle n geseende jaar vorentoe en hoop om julle sommer binnekort te sien.
Groete
Sarita
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moll-straat 6, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang