Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bed and Breakfast in Hatfield

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nancia J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker. Ons het baie lekker gebly. Baie skoon en netjies, en ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Very pleasant and relaxing. Beautiful land, central and great for student life. The rooms were designed beautifully, containing artwork from the previous owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham (abri) V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Very pleasant. Spacious rooms, well located in a quiet street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Skoon, netjiese en vriendelike verblyf met genoeg parkering. Vriendelike ontvangs, goeie ligging naby die universiteit en Gautrein-stasie en netjiese, skoon en goed toegeruste akkommodasie maak hierdie verblyf 'n uitstekende keuse. Baie dankie, ons sal beslis weer in die toekoms hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag
5.0
Apr 2024

Aangename verblyf. Goed versorg en netjies en goed uitgerus met alle benodighede. Vriendelike diens. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Gerieflik, gemaklik, presies wat ons nodig gehad het. Ons was baie impressed met Bed & Breakfast in Hatfield. Die kamers is ruim en netjies met alles wat mens moontlik kan nodig kry. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, hulle het uit hul pad gegaan om dit vir ons gemaklik en gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Netjies en gerieflik, baie sentraal geleë. Baie oulike plek, die kamers is ruim en personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joleenann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

The owner or manager was very cold, distant and unwelcoming. I was happy with the stay, the staff was warm and friendly, but the owner or manager was very cold, distant and unwelcoming. I am not sure because we were the only guests of colour there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Bed and Breakfast in Hatfield
Dear Joleenann, I am sorry if I came across as unfriendly. That was not my intention at all. Regards, Desiree

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie vriendelike diens. Goeie vriendelike diens, baie lekker gebly. Uitstekende koffie en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Full marks, very good place to stay. Everything was fine, and the staff excellent. Interesting art, architecture and plants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arcadia-straat 1265, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MzdiNjQ2LTQ3NzctNDI1YS04MjAxLWMwMTliNzA5ZTdiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 1265 Arcadia Street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.7475 28.243055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang