Bed and Breakfast in Hatfield
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Nancia J - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker.
Bonnie M - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant and relaxing.
Abraham (abri) V - Mei 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Christa B - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjiese en vriendelike verblyf met genoeg parkering.
Pieter V - Apr 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Ockert E - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, presies wat ons nodig gehad het.
Joanna B - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en gerieflik, baie sentraal geleë.
Joleenann B - Feb 2024
Algehele gradering
The owner or manager was very cold, distant and unwelcoming.
Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer
Dear Joleenann,
I am sorry if I came across as unfriendly. That was not my intention at all.
Regards,
Desiree
Herman V - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie vriendelike diens.
Keith T - Jan 2024
Algehele gradering
Full marks, very good place to stay.
Karien G - Jul 2024
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek en die kamers is so mooi uitgelê.
Hermann H - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker skoon, netjies en stil.
Kinsley N - Feb 2024
Algehele gradering
Little gem and centrally located.
Gerrit N - Aug 2024
Algehele gradering
Very nice and comfortable.
Brenda P - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame personeel.
Joanna B - Des 2023
Algehele gradering
Beveel die gastehuis aan, goeie ervaring.
Cherylin C - Nov 2023
Algehele gradering
Best value for money, so neat and clean, with all the luxuries of a 5 star.
Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer
Thank you Cherylin for your kind words!
Anita C - Aug 2023
Algehele gradering
My gunsteling oornagblyplek in Pretoria.
Role V - Jul 2023
Algehele gradering
Bekostigbare, gerieflike verblyf.
Lees meerBed and Breakfast in Hatfield se terugvoer
Baie dankie Rolé vir jou mooi woorde.
Groete
Desiree
Karin S - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig en veilig.
Wynand S - Aug 2023
Algehele gradering
Verblyf was alles wat ons verwag het.
Jana S - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvry, uitmuntende diens!
Lourika G - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies.
Guy P - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent location, clean, tidy, very friendly hostess. Will be back on both private and business travels.
Andre G - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon geriewe, veilig.
Henry V - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het weereens ons kuier geniet. Sentraal geleë en gerieflike verblyf.
Jr S - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik gebly. Tarief is billik.
Frikkie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het gesukkel om die gastehuis te kry as govolg van ons voertuig se GPS wat deurmekaar geraak het.
Ledene H - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lorraine B - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik, veilig en netjies.
Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer
Beste Lorraine,
Dankie vir jou mooi opmerkings. Jy so wel as jou man is meer as welkom om terug te kom indien julle weer in Pretoria/Hatfield is.
Gaste soos julle is 'n absolute plesier!
Vriendelike groete,
Lizette Coetser
Christo G - Sep 2019
Algehele gradering
Eenvoudig, baie besonders.
Lees meerBed and Breakfast in Hatfield se terugvoer
Beste Christo,
Julle was aangename gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang - sou julle weer die lang pad van Namibie af wou aandurf. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Lizette Coetser
Adele P - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige en huislike atmosfeer in die hart van Hatfield.
Lees meerBed and Breakfast in Hatfield se terugvoer
Beste Adele,
Julle was sulke maklike gaste - julle is beslis welkom om ons weer te besoek. Dankie vir die mooi woorde - dit word opreg waardeer,
Vriendelike groete,
Lizette Coetser
Michelle K - Aug 2019
Algehele gradering
We found the place to be spotless, surroundings peaceful and the host very friendly
Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer
Dear Michelle,
You were stunning guests and are welcome to come back any time. Thank you for your kind words. Much appreciated!
Kind regards,
Lizette Coetser
Santie V - Jun 2019
Algehele gradering
Ideale verblyf in Hatfield.
Mariann H - Apr 2019
Algehele gradering
Voldoende.
J J V - Mei 2018
Algehele gradering
Conveniently situated close to University of Pretoria.
Ruan F - Mei 2018
Algehele gradering
Bed and Breakfast in Hatfield is myns insiens perfek.
Limakatso T - Apr 2018
Algehele gradering
Spacious and neat accommodation with very welcoming hosts.
Emile T - Mrt 2018
Algehele gradering
5 ster verblyf.
Lees meerPieter B - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties! Oor en oor die moeite werd!
Lees meerPieter V - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en gerieflike skoon kamer.
Debbie S - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon.
Genell P - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met gehaltediens.
Minette C - Des 2017
Algehele gradering
Perfek gelëe vir Universiteits besoek én soveel meer.
Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer
Beste Minette,
Jy was 'n model gas en is meer as welkom om ons in die toekoms weer te besoek. Baie dankie vir jou mooi woorde.
Vriendelike groete,
Lizette Coetser
Jan W - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Corne S - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer naby die universiteit.
Elrinet C - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige kamers en rustig.
Inga En Hans S - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastische locatie.
Marianne F - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf 5 min se ry vanaf die universiteit.
Muller L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Jaun L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Francois B - Okt 2016
Algehele gradering
Stylvolle verblyf teen billike prys.
Etienne H - Aug 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Maryka B - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker rustige hoekie na lange dae in vergaderings.
Astra F - Apr 2016
Algehele gradering
Comfortable and clean. Pleasant surroundings. Friendly staff.
Hendrik V - Jul 2016
Algehele gradering
’n Gul ontvangs en vriendelike diens.
Engela S - Jan 2016
Algehele gradering
Nice.
Don V - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekend en heerlik.
Burgert S - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjies, heelwat luukser as wat ek verwag het!
Roelof C - Jul 2014
Algehele gradering
Ons het geen klagtes nie; ons het ons verblyf terdeë geniet!
Riette T - Sep 2014
Algehele gradering
Eienaar vriendelik en behulpsaam, area stil en veilig, kamer skoon en koel. Uitstekende verblyf in die stad.
Paul D - Mei 2014
Algehele gradering
Voortreflik!
Sue N - Apr 2014
Algehele gradering
Exactly what we had hoped for
Cynthia B - Nov 2014
Algehele gradering
Baie geniet vir die kort tydjie wat ons oorgeslaap het.
Josua S - Okt 2013
Algehele gradering
Awesome! Heerlike ontbyt!
Leon B - Sep 2013
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Arcadia-straat 1265, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang