Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B'Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Adriaan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit is die 4de keer wat ons daar bly, altyd 'n plesier. Baie lekker, sentraal geleë en veilig. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
B'Guest House
Beste Adriaan, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet dat ons aan julle verwagting voldoen. Kom gerus weer! Groete, Hannelie en Elrika

Combrinck L
1 nag
5.0
Jul 2024

Gemaklik, sentraal en ideaal vir 'n oornagplek. Ons het hier kom oorslaap om die rugby op Loftus te kyk, en dit was die ideale blyplek. Stapafstand van die stadion en die Loftus Park-sentrum. Die kamer was netjies en gerieflik, en die yskas vol drinkgoed was 'n welkome verrassing. Ons was vriendelik ontvang en die diens was goed. Volgende keer sal ons beslis weer hier oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
B'Guest House
Beste Combrink, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat jy die verblyf by ons geniet het en dat ons fasiliteite aan jou verwagting voldoen het. Ons verwelkom jou graag terug. Groete, Hannelie

Cora M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik het oorgeslaap na die rugby en gastehuis loopafstand van Loftus af! Ons het heerlik gebly en het alles gehad wat nodig was! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alta B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Aangenaam. Ons het lekker gebly en rustig geslaap. Geen lawaai gehoor.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrijetta B
1 nag
3.2
Feb 2025

Uit die 4 eenhede wat bespreek was, was twee eenhede se beddegoed nie skoon nie. Ons was 'n groep van 9 vrouens wat Passion by Loftus bygewoon het, en dus teen 11:00 die aand eers terug by die slaapeenhede teruggekom het. Ongelukkig was daar van die vier kamers wat bespreek is, twee kamers wat se lakens kolle gehad het, asook hare vol op die lakens. Nadat dit die volgende oggend aan die dametjie genoem is, het sy genoem dat sy dit kon ruil, wat nie die punt is nie. Dit moes reeds geruil gewees het en skoon gewees het met aankoms. Alhoewel die gastehuis slegs 500 m van Loftus is, sal ons definitief nie weer daar bespreek nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonica B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie gerieflike, veilige plek. Baie gerieflike blyplek loopafstand van Loftus af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig! Alhoewel in die middel van die stad. Alhoewel dit letterlik net oornag was, kan ek maar net oordeel oor die netheid en stylvolle kamer waarin ons was. Netjiese kamer en heerlik geslaap. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
B'Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer, Madie. Ons is bly ons kon aan julle verwagtings en behoeftes voldoen. Ons hoop om julle gou weer te sien! Groete, Hannelie en Elrika

Adriaan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sentraal en veilig. Ons tweede keer daar, baie lekker en skoon en sentraal geleë, naby die middestad, en Loftus en Tukkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
B'Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Adriaan! Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hannelie en Elrika

Jonathan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Lekker slaap. Dit was lekker en ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
B'Guest House
Baie dankie vir die terugvoer, Jonathan! Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Ons hoop ons sien julle binnekort weer! Groete, Hannelie en Elrika

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 751 Park Straat, , Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd2b07b7440e8fa997efa8baa04ea0e028567fd8f1bc5cd0ec7e5c8f4e39e37b48dd8d6608b868623b01cb69a4a8ba9c7c1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 751 Park street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.750291836428 28.217875236891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang