B'Guest House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 751 Park Straat, , Pretoria, 0083, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
B'Guest House is ’n bekoorlike gastehuis is in Arcadia, Pretoria (Tshwane).
Sakelui, diplomate, plaaslike en internasionale reisigers klop gereeld hiér aan.
Gaste kan kies tussen 1 van die 8 individueel gemeubileerde slaapkamers of 'n selfsorgkothuis met 'n volledige kombuis. Al die kamers het aparte ingange en privaat patio's waarop die sonskyn kan geniet.
Elke slaapkamer is gerieflik gemeubileer, is en suite en is volledig toegerus met satelliet-TV, 'n telefoon, lugversorging, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n yskassie. Gratis koordlose Internet is ook in al die kamers beskikbaar. Die kamers het kluise waarin jou waardevolle items kan bewaar.
Alhoewel dit 'n B&B-instansie is, kan ons kersligaandetes bedien op versoek. 'n Heerlike buffet-ontbyt word elke oggend in ons sonnige ontbytkamer bedien en gaste is welkom om van ons braaigeriewe gebruik te maak.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar en daar is oorgenoeg parkering beskikbaar. Ons sekuriteit is uitstekend aangesien die perseel deur geslote kringtelevisie beskerm word.
Ons is gerieflik geleë op die Gautrein-roete, die Hatfield-stasie met 'n Gautrain Bushalte, Arcadia H3 halte 11, oorkant die pad van ons ingang. Ons is ook na aan die Unie-geboue, Loftus Versveld Stadion, Eye Institute, Hart Hospitaal, die Universiteit van Pretoria, 'n kunsgalery, en Hatfield se sakesentrum met verskeie winkels, filmteaters en restaurante.
Ons nooi jou graag uit om ons gas te wees by B'Guest House!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 751 Park Straat, , Pretoria, 0083, Gauteng
- Gaste dink B'Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 751 Park Straat, , Pretoria, 0083, Gauteng
-
TGCSA-gradering: