Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B'Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 751 Park Straat, , Pretoria, 0083, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kom voel sommer tuis in die ryk atmosfeer van hierdie bekoorlike gastehuis, geleë in Arcadia, Pretoria/Tshwane.

'n Omgewing van warmte en sjarme word geskep met vriendelike gasvryheid en persoonlike aandag. Kom geniet die rustigheid van hierdie gewilde koshuis wat gereeld deur sakelui, diplomate, sowel as plaaslike en internasionale reisigers besoek word.

Kies uit 8 individueel-gestylde slaapkamers, of 'n selfsorgkothuis met 'n volledige kombuisie. Al die kamers het aparte ingange en privaat patio's, waarop u die Suid-Afrikaanse sonskyn kan geniet!

Elke slaapkamer is gerieflik gemeubileer, en suite en volledig toegerus met satelliet-TV, telefoon, lugversorging, haardroër, tee-/koffieskinkbord en yskassie. Gratis draadlose internettoegang is in alle kamers beskikbaar. Die kamers is almal toegerus met 'n kluis om jou waardevolle besittings weg te sluit.

Alhoewel dit 'n Bed & Ontbyt-instansie is, kan heerlike aandetes by kerslig op versoek gereël word. 'n Heerlike buffet-ontbyt word daagliks in ons sonnige ontbytkamer bedien, en braaigeriewe is beskikbaar.
'n Wasgoeddiens op dieselfde dag is beskikbaar en daar is oorgenoeg en veilige parkeerplek voorsien. Ons sekuriteit is uitstekend aangesien die perseel deur kringtelevisiekameras gedek word.

B'Guest House is gerieflik geleë op die Gautrein-roete, Die Hatfield-stasie met 'n Gautrein-bushalte Arcadia H3 stop 11 oorkant die ingang van die Gastehuis. Ons is ook naby die volgende besienswaardighede: binne 1 km: Uniegebou, Loftus Versveld Sportstadion, Eye-Instituut, Hart Hospitaal, Universiteit van Pretoria, Kunsgalery, Hatfield Sakesentrum met oorgenoeg winkels, bioskope en restaurante,

Ons nooi jou uit om ons gas by B'Guest House te kom wees!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Combrinck L
5.0
Gemaklik, sentraal en ideaal vir 'n oornagplek. Ons het hier kom oorslaap om die rugby op Loftus te kyk, en dit was die ideale blyplek. Stapafstand va...
Sien meer
Jul 2024
Cora M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik het oorgeslaap na die rugby en gastehuis loopafstand van Loftus af! Ons het heerlik gebly en het alles gehad wat nodig was! Baie dankie.
Jul 2024
Sonica B
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflike, veilige plek. Baie gerieflike blyplek loopafstand van Loftus af.
Apr 2024
Madie E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig! Alhoewel in die middel van die stad. Alhoewel dit letterlik net oornag was, kan ek maar net oordeel oor die netheid en stylvolle kamer waarin ...
Sien meer
Mrt 2024
Adriaan O
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal en veilig. Ons tweede keer daar, baie lekker en skoon en sentraal geleë, naby die middestad, en Loftus en Tukkies.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 751 Park Straat, , Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink B'Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 751 Park Straat, , Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd2b07b7440e8fa997efa8baa04ea0e028567fd8f1bc5cd0ec7e5c8f4e39e37b48dd8d6608b868623b01cb69a4a8ba9c7c1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 751 Park street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.750291836428 28.217875236891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang