Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B My Guest

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Felicia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

All I can say is it was absolutely amazing. It was the perfect place just to escape from busy routines in daily life. A place where you could just enjoy the peace and quiet and unwind and enjoy yourself. Good services and really value for your money. I recommend anyone to choose B My Guest for holiday accommodation. I will surely make use of them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrystal S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great. Stay and service were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vinnig, eenvoudig, lekker. Die verblyf was presies wat ek verwag het. Ek dink dit is goeie waarde vir geld. Die mense was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruno G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Awesome place for the overnight we had in Knysna. It was a pleasant stay in a sparkling clean apartment. There's a communal pool to use, Braai facility for each unit and it's very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Was baie gerieflik en rustig en dienste perfek. Ek sal enige tyd weer bespreek, perfekte diens en baie netjies en naby aan alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Goeie dag John Baie dankie dat u en u gesin tuis gegaan het by B My Guest.

Elmarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic honeymoon weekend. Die beste plekkie ooit, rustig, skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Hi Elmarie Baie dankie dat julle B My Guest gekies het om julle spesiale dag te kom vier! Baie dankie vir julle besoek.

Wayne F
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

My stay was pleasant and very well located. My stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
B My Guest
Hi Wayne Thank you for staying with B My Guest. We appreciate the feedback regarding your stay experience with us. It was awesome meeting you.

Cornelius R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Lekker geslaap, dankie. Gerieflike oornagverblyf teen sakpasprys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Nov 2024

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Nie goeie nagrus. Kort nuwe matrasse. Verkeer rusverstorend aan agterkant van eenhede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
B My Guest
Baie dankie dat u by B My Guest tuis gegaan het, ons waardeer die terugvoering aangaande u verblyf by ons. Daar sal onmiddellik aandag gegee word aan die genoemde punt van die matrasse. Vir die pad geraas het ons 'n pragtige water valletjie by die swembad opgesit wat tydens spitsverkeer al die geraas uitskakel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 378

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronweg 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA136a1af4cb20115860df0b4fb68472512e86371ab4fecd87d0cf89f06193dc79851d52e9cd68dfb188ee193054bdc0552ab9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 26 Heron Way Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.04059 23.06904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang