Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B My Guest

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
John O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Was baie gerieflik en rustig en dienste perfek. Ek sal enige tyd weer bespreek, perfekte diens en baie netjies en naby aan alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Goeie dag John Baie dankie dat u en u gesin tuis gegaan het by B My Guest.

Elmarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic honeymoon weekend. Die beste plekkie ooit, rustig, skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Hi Elmarie Baie dankie dat julle B My Guest gekies het om julle spesiale dag te kom vier! Baie dankie vir julle besoek.

Gary B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

All round an enjoyable stay. All round a lovely place to book either a one-night stay or longer. The hosts are friendly and helpful. Our little Yorkies were happy, and there was an enclosed back area for them. We would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Hi Gary, thank you for staying with B My Guest. It was awesome having you and your beautiful yorkies with us. Thank you for the feedback regarding your stay experience with us.

Wayne F
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

My stay was pleasant and very well located. My stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
B My Guest
Hi Wayne Thank you for staying with B My Guest. We appreciate the feedback regarding your stay experience with us. It was awesome meeting you.

Cornelius R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Lekker geslaap, dankie. Gerieflike oornagverblyf teen sakpasprys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Nie goeie nagrus. Kort nuwe matrasse. Verkeer rusverstorend aan agterkant van eenhede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
B My Guest
Baie dankie dat u by B My Guest tuis gegaan het, ons waardeer die terugvoering aangaande u verblyf by ons. Daar sal onmiddellik aandag gegee word aan die genoemde punt van die matrasse. Vir die pad geraas het ons 'n pragtige water valletjie by die swembad opgesit wat tydens spitsverkeer al die geraas uitskakel.

Lynne E
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Was vreeslik lekker! Ons gasheer verdien om genoem te word. Baie behulpsaam asook baie vriendelik! Niks was moeite. Hy en sy span spelers het definitief ons verblyf aangenaam gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Baie dankie dat u te B My Guest tuis gegaan het. Ons waardeer die terugvoering aangaande u verblyf met ons!

Delia A
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2023

Oulike plekkie. Die elektriese kombers was 'n absolute bonus, want dit word bitter koud binne daai kamer. Daar was gelukkig ekstra komberse ook. Die WiFi het nie so lekker opgevang nie, maar ek het my eie gehad. Die TV en ligte het gewerk tydens load shedding wat ook 'n groot pluspunt was. Die stort kan doen met 'n ordentlike stortkop. Ek en die vloer is sopnat gespuit toe ek dit net oopdraai omdat daar geen kop, met 'n groot gat was, waar die stortwater uitkom. Verder was dit 'n heerlike rustige aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Very pleasant. Outdoor facilities were bigger than expected. Kitchen and bathroom quite small. Very pleasant atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Thank you for staying with B My Guest.

Odette L
Kort verblyf
4.4
Sep 2023

Long weekend with doggies. We had a good visit and would like to return during the summer when the weather is better. Enjoyed the fact that the doggies had an enclosed yard to run in and did not have to be on the leash at all times. Would just like to see a little maintenance done on the unit (Sunbird) we stayed in. The backdoor's deadbolt was broken, there are very limited bowls etc. for a self-catering unit ie. there was no grater, the only glass bowls to be used in the microwave had no lid, the dessert bowls were only 4. If these little things can be sorted this would be a great stay for self-catering with your doggies. Especially as it is near to a very enjoyable walk in the Steenbok Nature Reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Good day Thank you for staying with B My Guest, we appreciate the feedback regarding your stay experience with us. Immediate attention will be given to the mentioned points

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 364

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronweg 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7daa27b48f49274101384d11b89950d53b50a622b8c9a963c449747c40b45611baf0401001444192577338138af78cc2563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 26 Heron Way Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.04059 23.06904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang