Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B'sorah Luxury Tent

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicholas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 112 resensies vir B'sorah Luxury Tent
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Darelle G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darelle G

Die beste wegbreek saam met jou eggenoot om mekaar net weer te vind.

Die luukse tent was absoluut 5 ster. Dit was 'n wonderlike belewenis om so in die natuur te kon slaap, wakker te word en om te rus.

Deidre U - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre U

Dit was rustig en ongelooflik lekker kuier.

Dit was absoluut fantasties.

Cindy D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Peaceful stay.

We had a peaceful relaxing stay. Enjoyed the beauty nature had to offer.

Michelle H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H

Baie rustig, skoon en netjies.

Sien sterre.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jaenelle K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaenelle K

Het lekker gerus.

Ons het baie lekker gebly, dankie. Lekker gerus. Ek kan wel 2 aanbevelings maak: 'n groter bed (ek dink die e-pos opsomming het gesê king) en dalk 'n splash pool voor die tent. Baie dankie.

Paul F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F

Peaceful.

So clean and restful!

Frans S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Absolutely awesome experience. Tranquil and well-equipped B'sorah Luxury Tent.

See stars.

Eugene M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene M

Kuier was lekker. Rustig en lekker.

Houtvloer kort aandag, en ook nie regtig genoeg kombuisgoedere soos net vir braai was daar nie eers 'n braaibak nie.

Reinhardt W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt W

Privaat, in die bos, wegbreek van die stad.

Dit is 'n baie netjiese plek. Jy is in die natuur en dit is 'n perfekte wegbreek.

Jane N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane N

Absolute serenity.

Absolutely loved it here if you want tranquility alone or with a loved one.

Cheryl B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B

Peaceful.

Absolutely peaceful and so beautiful. Most amazing walking trails with breathtaking views. This is a jewel of a place. Will definitely be returning. Bought the most delicious homemade ice-cream at their little shop next to the reception.

Linda C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C

Baie rustig, netjies en voorwaar 'n plek van rus en vrede.

Die verblyf was lekker rustig en tent was skoon.

Lydia V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V

Lekker plek.

Rustig en op jou eie, baie lekker plek om te ontspan.

Johan H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Privaat en romanties!

Swempie Wittebrood Luukse Tent is baie privaat en goed toegerus. Lekker boma, splinternuwe Weber en skoon braaitoerusting. Pragtige uitsig oor die vallei. Vriendelike ontvangs en die eenheid word daagliks gediens. Beddegoed is hoë kwaliteit en lekker warm. Het 8 km gaan stap op 'n pragtige staproete wat goed gemerk is. Veral die deel langs die rivier en deur die bos is 'n "moet". Daar is verskeie stap-opsies - almal goed gemerk. Enigste aanbeveling is dat 'n "lounger" of 2 op die stoep die ervaring nog lekkerder sal maak. Sal vir seker teruggaan!

Joshua W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joshua W

Clean, close and convenient.

Great host, very friendly.

Thapelo P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thapelo P

Tranquility.

It was fine to get out of the rat race, is not far away from the rat race.

Erich L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Erich L

Uitgesien na 'n lekker privaat herdenking van ons huwelik, maar ongelukkig is daar baie baie vlieë!

Baie privaat maar sonder vlieë-spuit of vlieëplak, was dit onaangenaam. Die baie reën het modder veroorsaak, so stap was uit! Persoonlik dink ons die verblyf is nie werklik die waarde vir die geld betaal nie.

Antonette H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette H

Wonderlike, rustige naweek.

Ons het 'n baie lekker, rustige naweek gehad! Al die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig! Sal die plekkie aanbeveel vir almal wat wil wegkom van die gelaag van die lewe en net die natuur wil geniet.

Reese C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reese C

Dit was vreeslik lekker en so rustig gewees ek het dit so baie geniet.

Ek en my liefde het dit so baie geniet ek sal definitief weer wil gaan.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Ons is bly dat julle dit so geniet het. Beste wense vir julle.

B'sorah Luxury Tent
Elne V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elne V

Heerlike wegbreek.

Heerlike wegbreek in die bos. Die tentkamp is baie netjies en toegerus met alles wat mens nodig het. Die kamp is omring met pragtige natuur en ons het die staproetes baie geniet. Ons was wel daar op 'n baie koue naweek en sal gaste aanbeveel om eerder in warmer weer te gaan om die omgewing ten volle te kan benut. Ons sal weer B'sorah besoek.

Beverley B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Pragtig en rustig.

Ek en my man het onlangs vir 'n naweek b B'sorah gekuier. Dit was pragtig, netjies en skoon met ligging om van te droom. Natalie het vir ons tent nr 4 uitgesit en dit was fantasties (so op die punt van die 4 tente). Ek beveel dit beslis aan en sal weer kuier. Baie dankie vir als.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde en hoop dit gaan baie goed met julle!

B'sorah Luxury Tent
Beverley B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

It was an amazing restful break.

B'sorah Luxury Tented Camp's staff and owners went out of their way to make us feel welcome. What surprised me was that the tranquillity and peace that is right on our doorstep. It felt that we were in totally different world. I would definitely recommend and return to the place.

Ashley V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley V

Incredible little getaway for the weekend, it's completely private - you have your own boma and braai area. Friendly staff.

It is beautifully located. Incredible little getaway for the weekend. Super clean.

Kenan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenan V

Beautiful area, perfectly situated. Amazing accommodations.

Very well situated with all the necessary things you need provided by B’sorah. Beautiful place will definitely go back.

Benita B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita B

Rustige wegbreek.

Die fiets- en staproetes is fantasties. Die verblyf is baie gemaklik, skoon en privaat.

Johan G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Sielerus en salige vrede.

Dit was 'n uitsonderlike ervaring in 'n unieke opset. Sal dit beslis aanbeveel. Vriendelike aanbeveling: beter gehalte koffie (asb. nie die sigorei-vermengings) sal waardeer word vir die prys wat gaste betaal. 'Dit was n baie reënerige naweek wat die grondpad nogal 'n uitdaging plek-plek gemaak het, maar steeds alles die moeite werd. Gaan geniet die natuur.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Goeie middag Johan,

Ek is bly dat julle dit geniet het ten spyte van die reën weer.
Wat die koffie aan betref - ons gebruik Nescafè Gold en wat by julle gebeur het is dat die skoonmaak dame julle koffie houer opgevul het met Nescafë Gold Brazil. Dit is in poeier vorm. Sy moes dit nie gedoen het om twee geure te meng nie, maar ons gebruik definitief geen sigorei koffie nie. Jammer daaroor.

Alles van die beste,
Natalie

B'sorah Luxury Tent
Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Die diens en fasiliteite is werklik uitstekend.

Die personeel was baie vriendelik en gasvry. Die plaas en omgewing is net wat nodig is om weg van die stad se gejaag te ontspan.

Neville T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville T

Ongelooflike, rustige kopskoonmaak-wegbreek.

Alles was baie lekker. Ek dink dit sal net goed wees as mens vooraf ingelig word dat slegs ’n 2-punt prop elektrisiteit beskikbaar is vanweë die sonkrag. Alhoewel mens dit verstaan, kan dit help met beplanning. As ek my eie kamp-yskys (met langer verblyf) daar gehad het, sou daar 'n probleem wees!

Koot B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koot B

Baie baie wat ek verwag van 'n boskamp.

Baie goeie voëllewe. Baie rustig. Pragtige omgewing.

Jeremy S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jeremy S

Pragtige omgewing.

Op die webwerf word genoem dat daar 'n waaier sal wees. Ons toilet het op die tweede aand verstop. Al die krane is oud en dit is moeilik om, veral in die stort, die water reg gemeng te kry. Ek wou die flappe in die dak van die tent oopmaak, en 'n groot klomp stof het uitgeval. Die hangkas is in 'n bedenklike toestand.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, en ek is jammer julle was nie gelukkig met die kondisie van julle tent nie. Neem wel asseblief kennis dat ons webblad noem dat net die Honeymoon tent 'n waaier het, nie die Luukse tente soos wat julle bespreek het nie. Ek is ook jammer oor die toilet maar ons het sodra jy ons die volgende dag ingelig het van dit, die toilet daardie selfde dag gaan ontblok. In verband met die res van jou terugvoering, sal ons ernstig daarna kyk om dit uit te sorteer.

B'sorah Luxury Tent
Zenna N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenna N

Die naweek weg was net wat ons gekort het.

Definitief die moeite, geld, afstand en tyd werd! Nie te ver van Pretoria nie en die kos en staproetes was topklas! Dit was so lekker gewees! Die kamer was Saterdag mooi skoon gewees. Die staproetes was mooi skoon en maklik om te volg! Dis presies wat ons nodig gehad het! Jul sal ons definitief weer sien! Baie dankie.

Nicolaas S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas S

Breathtaking.

Wonderful break from the city life. Beautiful scenery from the tent and lovely walking routes. Clean, well equipped luxury tent. We stayed in Swempie, the honeymoon suite. The owners are warm and friendly people.

Deon B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Rus vir die siel!

Rustige omgewing met alles wat jy nodig het. Skoon, netjies en vriendelike diens. Sal vir seker weer gebruik maak van hul dienste.

Dewald D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald D

Baie rustige wegbreekplek naby die stad.

Die tente is absoluut pragtig. Neem net kennis dat die rivier-tente slegs sonpanele gebruik vir kragopwekking. Geen son = geen krag. Die Swempie-tent het krag en dis die moeite werk om ekstra te betaal vir die pragtige tent. Daar was 'n helikopter wat in die nag oor die kamp plek gevlieg het - dit het my onrustig gemaak.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, en jammer oor die krag onderbrekings. Na die probleme wat ons ervaar het met die solar batterye gedurende julle verblyf, het ons die hele sisteem opgegradeer met 'n sterker battery wat ons ook, indien nodig, kan laai met 'n kragopwekker buite die kamp waar dit nie raas nie. Ons het dus nie meer probleme met krag onderbrekings as gevolg van te min son nie. Ons hoop om julle weer te akkommodeer in die toekoms.

B'sorah Luxury Tent
Madeleen S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen S

Wonderlike tyd om weg te kom van die alledaagse gejaag.

Dit was so lekker om net te kan wees. Alles is daar wat mens nodig het in 'n pragtige omgewing. Jy en jou maat kan sit en gesels en gesels en gesels. So nodig, veral as mens kinders het. Dis elke sent werd en dis regtig iets anders.

Nicolaas D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas D

Heerlik en lekker rustig.

Dit was ons tweede keer by B'sorah en dit was heerlik. Ongelooflik baie voëls in die bos en ons het koedoes, meerkatte ens. ook gesien. Lekker rustig en stil, weg van die stad, ideaal vir 'n vinnige wegbreek.

Ciska H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska H

Perfek!

Net wat ons nodig gehad het. Die stilte. rustigheid in die natuur. Was ongelooflik lekker.

Yolandi P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P

Peace for your soul.

Absolutely amazing. Wow romantic weekend away, no TV, no music, just you, nature and your partner. Can't ask for more! Will be back to recharge the body and mind.

Chanell B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell B

Sielskos gewees.

Die bosveld is sielskos.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Dankie vir julle besoek Chanell. Dis waar die stilte en die natuur is so belangrik.

B'sorah Luxury Tent
Gerald D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald D

Fantasties ongelooflik lekker.

Hierdie is alles wat mens nodig het vir 'n rus-naweek. Ons het dit vreeslik geniet en daar is werklik alles wat mens benodig. Die gasvryheid is fantasties en julle sal ons vir seker weer sien. Baie dankie.

Heleen O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen O

So pragtig en naby!

As jy in Johannesburg of Pretoria bly ry jy minder as n uur en bevind jouself in die mooiste omgewing. Al die personeel is vriendelik en verwelkomend. Ons het baie lekker gebly al was dit so koud en sal graag in die somer terugkeer.

Marlene H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H

Sielsvertykend.

Dit was baie lekker gewees.

Rene R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene R

Dit was so rustig!

Ons het heerlik gekuier by B'sorah! Kon net ontsnap van die stad.

Anthony L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L

Great stay indeed.

Just what I needed, away from the busy city and just an hour away from JHB.

Tanita S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita S

Ongelooflike rustige ervaring.

Ons beveel definitief hierdie verblyf aan vir enige paartjie wat net wil tyd maak vir mekaar. Die diens is vriendelik en die personeel gaan die ekstra myl. Jy is in die natuur en omring met stilte. Vir seker 'n bucket list plek.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Dankie Tanita. Ons is bly julle het dit geniet.

B'sorah Luxury Tent
Vicky C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky C

Rustige luuksheid.

Met ons aankoms het die oulikste honde ons kom groet by die kar. Ons tent was reeds reg al was ons bietjie vroeg. Die tent was asemrowend mooi en geleë reg by 'n stroompie. Die atmosfeer was rustig met net die voëls, paddas en ander natuurlewe om ons. Ons het heeltyd warm water gehad omdat daar elke nou en dan iemand was wat die donkie kom stook het. Die skoonmaakpersoneel was ook baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie veilig gevoel met die wag en sy hond wat hulle rondtes gedoen het. Voorwaar 'n belewenis!

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Dankie vir jou woorde Vicky. Dis vir ons heerlik om te weet dat die gaste die natuurskoon en vrede so geniet.

B'sorah Luxury Tent
Stephanie H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H

Dit was perfek.

Dit was een van die mooiste tentplekke waarin ons gebly het. Baie baie skoon en netjies. Die uitsig was asemrowend. Ek sal B'sorah Luxury Tented Camp enige tyd aanbeveel.

Gavin W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin W

Amazing!

Stilte en natuurskoon, net waarna ons gesoek het. Het gevoel ons is so ver van die samelewing af maar tog 'n klipgooi in werklikheid. Was ook so gerieflik toegerus vir ons. Sal definitief weer daar gaan bly!

Chloe P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chloe P

What a peaceful space away from the city and all things stressful!

Our stay at B'sorah was such a treat. The tent is so secluded and allows for plenty of privacy while in a tranquil setting in the bush. We loved the unit and experience as a whole. Comfortable. Clean. Friendly, helpful staff. Perfectly romantic set up for a couple celebrating an anniversary! We will definitely consider taking a trip back to B'sorah!

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Thank you so much for your kind words. Glad you enjoyed it.

B'sorah Luxury Tent
Michel-le' G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel-le' G

Refreshing.

My husband and I needed some alone time away from the city life. We definitely got that from our stay. If you the outdoor camping type then this place is perfect for you. Being visited by cows and monkeys was one of the reasons why it’s an awesome adventure. We also loved the cool hiking trials and being able to capture some awesome pictures of nature.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Thank you for your kind words, Michel-le. We are happy that you enjoyed your stay.

B'sorah Luxury Tent
Roelien M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien M

Alles wat 'n mens nodig het, vir die liggaam en die siel.

Die tent is baie netjies en goed ingerig. Ons het veral die 12 km-staproete geniet. Dit was 'n heerlike wegbreek uit die stad.

Burt K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burt K

Friendly folk, secluded and comfortable, loved the hot water donkey.

Everything was as expected as advertised which is unusual. had an awesome time.

Marelize L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize L

Baie rustig en privaat.

Definitief die perfekte plek vir ‘n naweek uit die besige stad! Alles was skoon en baie netjies, ons het dit vreeslik geniet.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Bly julle het dit geniet Marelize. Dankie.

B'sorah Luxury Tent
Marietta P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietta P

Rustig - lekker plek om net af te skakel van die stadsgewoel.

Alhoewel dit 'n baie lekker plek is om weg te kom van die stadsgewoel, is daar nie veel anders om te doen nie. Dink ook dat die prys bietjie hoog is vir wat die plek bied in vergelyking met ander plekke wat ek al die omgewing besoek het.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Karin F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F

Lafenis vir die siel.

Dit het gevoel of ek ‘n week se rus in een dag opgevang het! Totaal privaat en so rustig. Ons sal weer gaan.

Stephanie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

As ek meer as 5 sterre kon gee dan het ek!

Baie netjies en mooi en stil! Staff is almal baie vriendelik en behulpsaam en dis als net so mooi en netjies!

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Dankie Stephanie, ek waardeer die terugvoer.

B'sorah Luxury Tent
Meisie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie L

Absoluut fantasties.

Ek sal dit absoluut aanbeveel. Stil en rustig. Wens ek kon elke naweek gaan. Amper soos Marlofpark.

Mandy O - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy O

Awesome naweek.

Dit was 'n baie lekker en rustige naweek. Geen TV, geen radio. Net jy en die geluid van voëls wat sing. So naby aan God se natuurskoon. Het baie lekker gerus.

Suzette T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette T

Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad.

Dit was regtig 'n onvergeetlike naweek. Tente is regtig baie mooi en volledig uitgelê met alles wat mens nodig het, linne is van puik gehalte en alles is baie skoon en netjies. Personeel en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, hulle het ons regtig baie tuis laat voel. Die omgewing en die natuur is absoluut beeldskoon. Die rustige en stil omgewing laat jou absoluut een word met die natuur. Baie oulike staproetes. Ons beveel B'sorah Luxury tente definitief aan vir enige iemand wat 'n vinnige wegbreek beplan.

Gerda P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P

Heerlike wegbreekverblyf naby Pretoria.

B'sorah is 'n pragtige plek. Ons was mal oor ons ruim safaritent, lekker houtdek en privaat braaiplek, die stilte, die bosryke natuur en al die interessante voëlgeluide. Ek was net spyt dat ons nie 'n verkyker ingepak het nie. Dit sal lekker wees, as die beplande voetslaanpaadjies klaar is. Hopelik sal mens dan van die wild te siene kry. Ek het gelees dat gaste gekla het oor ys. Ons het 'n groot sak ys op pad gekoop by die SPAR in Hartebeespoort. Het baie goed gewerk vir die twee dae wat ons daar was. Alhoewel daar heelwat te doen is in die omgewing, wou ons net daar bly! Ons beplan om beslis weer te gaan. Swempi, die honeymoon tent, lyk vir my na 'n absolute wenner!

Nicolene W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene W

Ontspannend.

Het dit baie geniet, rustig, sal net geniet het om af te koel iewers.

Pieter C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Ongelooflik!

Sien die sterre!

Emma H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H

Wonderlike bosbreek naby aan die huis.

B'sorah is 'n klein stukkie juweel op ons voorstoep. Dis pragtig, goed ingerig, vredevol en sielskos.

Ben D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Vriendelike diens, veilige netjiese verblyf en perfek vir 'n wegbreek van die stad se geraas.

My vrou en ek het baie lekker gebly in die tent. Dit is baie rustig, naby die natuur, met baie vriendelike diens. Die tent is goed ingerig, privaat en baie netjies. Sal weer B'sorah besoek in die toekoms.

Franco P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franco P

Baie stil en rustig.

Word weer een met die natuur, baie stil en rustig. Baie lekker om weg te kom van dorp se geraas, al wat mens hoor is die voëls. Tent het alles wat mens nodig het.

Rosa S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa S

Dis heerlik ontspanne en afgesonderd en mens sluit totaal af in die bos.

'n Aangename breek en baie rustig en afgesonderd en privaat. Mens ontspan dadelik. Die staproetes is baie mooi en die moeite werd om te doen, veral die 12 km een. Tente is netjies en veral Sweempie tent pragtig! Mense is gasvry en ontbyt is heerlik, ons kan dit aanbeveel.

Emilia D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emilia D

Ideale bestemming as jy allen wil wees in die pragtige natuur.

Ek kan definitief B'sorah aanbeveel. Die tent is pragtig en het aan al ons behoeftes versien. Dit was so rustig op die plaas. Ons het ook die ontbyt geniet en al die vriendelike gesigte wat daar werk.

Louise D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Ontspannend.

Dit neem kinders uit hul gemaksone.

Minuelle P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minuelle P

Baie rustig, pragtige tent (Swempie), wonderlike uitsig.

Swempie tent het 'n asemrowende uitsig en was baie skoon en netjies met ons aankoms. Sal dit vir enigiemand aanbeveel wat 'n vinnige wegbreek van die stad af soek.

Rinet G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rinet G

Netjies en pragtig geplaas langs die stroompie.

Aanwysings goed, plek pragtig. Tente bietjie na aan mekaar vir stilte en privaatheid liefhebbers.

Izak V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izak V

Baie rustig en stil, mooi uitsig.

Ons het dit baie geniet, net te kort, sal weer gaan.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Deon V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Dit was baie rustig, met vriendelike mense en baie goeie diens.

Ons sal vir seker weer daar gaan rustig wees, die plek is mooi skoon en die uitsig baie mooi en privaat.

Fred H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H

Baie aangenaam en die regte plekkie om te rus.

Baie gasvrye ontvangs gehad. Baie skoon en mooi uitgelê, alles wat nodig is vir die naweek se besoek. Lekker staproetes, natuurskoon. Net die regte plekkie om van die stad se gewoel af weg te kom. Sal weer besoek en dit aanbeveel.

Cornel B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Ons het 'n blaaskans nodig gehad en dit is wat ons gekry het... Rustigheid in die Bosveld!

Ek en my man het slegs een nag by B'sorah oornag, maar dit was heerlik. Mens voel so naby aan die natuur en die rustigheid het mens voorwaar vasgevang. Sal vir seker weer daar gaan besoek aflê. Gasvryheid en verblyf definitief 5 ster!

Martelle B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelle B

Absoluut awesome!

Die ervaring was vel meer as wat ons verwag het! Sal beslis weer daar gaan draai.

Combrinck L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Rustig, ontspannend, gerieflik, luuks en puik diens!

Dit was die perfekte wegbreek vir my en my metgesel om weg te kom van alles en die stad se gejaag en geraas. Alles was perfek en kan hul beslis aanbeveel! Goeie diens, baie netjiese tente en puik diens. Die Swempie-tent (Honeymoon-tent) is beslis 'n ontspannende ervaring aangesien dit so afgesonder en rustig is!

Calvin L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin L

Wonderlike ervaring.

Fantastiese wegbreeknaweek, mooi geslote van die samelewing en 'n heerlike opset.

Hester Maria C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester Maria C

Perfekte wegbreek vir 2 wat net wil asem skep!

Fantasties! Na aan die natuur, maar met die klein luukses wat ons so van hou! Netjies, afgesonder maar tog naby. Jy kan kies tussen absoluut niks doen en baie aktief wees.

Leon B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Rustig.

Sien die sterre.

Estelle L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L

Ons naweek was voedsel vir ons siele gewees. Die rustigheid en net alleen te wees in die bos.

Die stilte was 'n bonus gewees. Daar is heerlike wandelpaadjies en 'n mens kan heeldag gaan stap en net alleen wees met die diere en die voëllewe.

Carien S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Fantastiese geriewe, alles baie goed ingerig.

As jy net vir die naweek uit die stad se gewoel wil wegkom, is dit beslis die plek om te kies. Jy raak weer een met die natuur en omgewing. Sal beslis weer 'n draai gaan maak as die stadslewe druk en die feit dat dit net 45 minute van Centurion af is, is 'n absolute aanwins, jy is nie moeg gery voor of na die tyd nie.

Pam W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam W

Ek het so uitgesien na die naweek en dit was meer as wat ek verwag het!

Toe ek bespreek het was dit om te rus sonder baie mense. Die tent het so mooi gelyk. Ons was so bly toe ons daar aankom. Vyfster rustig en ons het so lekker gerus. Ek kan nie wag om weer te gaan nie.

Niel H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel H

Perfekte bestemming om uit te rus.

Die tente is lekker privaat en nie reg langs jou bure nie. Mooi omgewing. Ons sal dit vir seker aanbeveel.

Roelien J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien J

Awesome amazing relaxing weekend.

We loved the nature, quietness and the donkey! Sitting on the deck in the mornings sipping on coffee made from the gas stove. The shower is nice and big, Loved it! (Thanks for the champagne and chocolates). Our Johannesburg people are so used to noise and electricity but the experience at B'sorah made me realise that we can survive the bushveld and enjoy it! What an experience we had. We did not want to leave on Sunday and will definitely come back.

Monique V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Lovely weekend away at a lovely place run by lovely people.

Tent was luxurious and clean. Wonderful surroundings. Close to JHB and PTA. Awesome service.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Baie dankie Monique! Ons is bly julle het dit so geniet.

B'sorah Luxury Tent
Ashley S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Baie lekker weg van die gejaagde stadslewe.

As jy van die bos hou en dit wil probeer, beveel ek B'sorah aan. Die trail hiking is 'n moet - dit was baie lekker om net te gaan stap en die pragtige natuur in te neem.

Elizabeth H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H

Baie aangenaam maar dit was maar koud onder in die vlei.

Goeie waarde vir geld maar voorligting oor die omgewing sal help.

Edith P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edith P

Baie rustig.

It was very peaceful. It is a lovely tent, nice and clean. We had hot water thoughout the stay. A little disappointed in not seeing the animals. A guided tour would have been nice. Sometimes, in a strange place walking out on your own is a little scary. But we still really enjoyed our stay, it was very relaxing.

Lezahn C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezahn C

Ontspanne en rustig!

Ons het dit baie geniet! Mens kan regtig rus en vergeet van die gejaag in die stad! Mal oor die rustigheid van die plaas.

Annie L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie L

Lekker wegbreek uit die stad.

B'sorah Luxury Tented Camp is gerieflik met 'n mooi uitsig en 'n lekker braai-area. Het in die aand lekker om die vuur gekuier. Het ook die omgewing by die dam geniet. Het die Anne van Dyk-sentrum besoek en was baie beïndruk.

Eon A - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eon A

Baie mooi, maar 'n paar probleme.

Dit was nie sleg nie, maar ek sal nie teruggaan nie. Die positiewe goed is: dis lekker naby Gauteng vir 'n vinnige wegbreek; dis privaat en het 'n baie mooi uitsig met lekker staproetes in die omgewing. Die negatiewe aspekte is: daar was geen ys nie (nie eens vir die sjampanje in die kamer nie) en ek moes ry na die naaste dorp om ys te koop; daar is geen ontbyt Saterdae nie; daar was 'n groot storm en die dak het gelek op die bed; Saterdag het hulle eers die kombuis en kamer na 13:00 kom skoonmaak en Sondagoggend is ons wakker gemaak deur die motorfietse wat op die pad agter die lodge ry.

Johan D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Fantasties.

Baie lekker omgewing vir 'n vinnige naweek weg. B'sorah is 'n awesome fasiliteit en ek sal dit by enigiemand aanbeveel. Lekker privaat en sentraal om die hele Hartbeespoort omgewing te verken.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

Baie dankie Johan!

B'sorah Luxury Tent
Michele R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele R

Peace and tranquility.

Truly a place I would recommend! We spent 3 nights at B'sorah in Tent No.3 and already we plan on going back.

Nadine S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Perfekte naweekwegbreek.

Sal beslis weer B'sorah besoek, is die perfekte naweek-wegbreekplekkie! Pragtige natuurskoon en baie rustig. Die tent was skoon, netjies en goed ingerig! Mense was almal vriendelik en behulpsaam.

Michelle D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Romanties, fantasties en 'n belewenis.

Dankie vir die pragtige plek. Ons het baie lekker gekuier. Julle tente is netjies en skoon. Die badkamer is baie mooi uitgelê en skoon. Al die fasiliteite in die tent is van hoë gehalte. Ons sal weer daar kom bly.

Carin H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H

Dit was so lekker. Ek sal definitief weer daar wil bly!

Asemrowend, gemaklik. Ek het my hart hier verloor!

Tokkie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie S

Dit was die heerlikste naweek by die mooiste plek wat ons in 'n lang tyd by was!

Ons beveel B'sorah ten sterkste aan. Pragtige plek vir rus en stilte en weg van alles. "Batterye" is weer gelaai. Ons sal definitief weer gaan. Dankie vir vriendelike ontvangs en skoon, netjiese geriewe met warm water en alles wat lekker is!

Leana S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Dit was rustig en awesome om net in die natuur te wees.

Die ligging is naby genoeg aan besige, sentrale punte, maar ver genoeg om dit nie te besef nie. James die huishouer was vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon en netjies en die geriewe goed.

Gerhard V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Wonderlike naweek wegbreek naby die huis.

Ons het 'n baie rustige naweek gehad. Verblyf is skoon, netjies en het baie spasie. Sal beslis weer by B`sorah gaan bly. Ek en my vrou beveel B`sorah sterk aan vir 'n lekker rustige naweek.

Riaan D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Heerlike, stil en romantiese wegbreekplek!

Sommer lekker naby aan Johannesburg of Pretoria kan jy begin naweek hou en ontspan binne minute!

Jancarel N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jancarel N

Baie rustig.

Net die plek as jy wil rus en niks doen nie.

Rykie R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rykie R

Baie lekker vir iemand wat wil wegkom uit die stad.

Netjiese akkommodasie, maar tent kan bietjie warm raak in die somer. Rustige atmosfeer en vriendelike diens. Kragopwekker vir yskassie kan dalk bietjie langer aan bly in die somer. Ons sal beslis weer gaan.

Adele V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Adele V

Ons weet nie of ons sommer weer die plek sal besoek nie.

"Luxury" ... ? Was die "luxury" waarvan hulle praat die piepklein Bar One-sjokoladetjie op die bed? Ek en my man het hier weggebreek vir die naweek. Ons het nie so lekker gebly nie. Die vrieskas het glad nie gewerk toe ons dit aanmeld kom dit uit dat dit glad nie aan was nie! Die vrieskas moet ook as yskas gebruik word, maar is op 'n "timer" so ons moes die Saterdag, na die Vrydag wat ons daar aangekom het, ander vleis gaan koop. Dit was baie warm en om ons goed koud te hou moes ons maar die koelerboks en ys gebruik het. Daar is ook sonkrag maar dit kan net jou selfoon laai. Baie dinge is nie voor die tyd deurgegee nie.

B'sorah Luxury Tent se terugvoer

By enige goeie hotel of lodge word daar 'n klein sjokolade op die gaste se beddens neergesit. Dit is slegs 'n manier om te sê "Welkom by ons" en is glad nie 'n maatstaf vir luuksheid nie. Luuksheid het te doen met die standaard van linne, meubels, privaatheid ensovoorts.

Die gas het ons om agtuur gebel en gesê dat die vrieskas eenheid nie koud genoeg word nie. My man was binne 'n halfuur daar, het gevind dat die stelling verkeerd was, en het dit reggestel. Hy het 'n halfuur daar gewag om seker te maak dat die yskas begin koud word. In antwoord op 'n brief van haar die vorige dag, was my antwoord die volgende :

"Daar is ‘n vrieskas eenheid wat koud word, maar nie vries nie (Die gewone klein vrieskas)."

Sy was dus wel bewus dat dit nie 'n vrieskas is nie.

Indien die temperatuur nie na wense was nie, kon hulle enige tyd Saterdagoggend vir ontvangs laat weet het. Met hulle aankoms het ek gesê dat hulle ons moet laat weet as ons met enigiets kon help. Sondag het gie gas se man die sleutel ingegee en my man het vir hom gevra of die yskas reg was. Sy antwoord was "Ja, dit het gewerk".

Die gas noem in haar brief dat baie dinge nie deurgegee is nie. Ek stuur met elke bespreking 'n volledige inligtingstuk saam wat al die aspekte van 'n besoek by ons dek. Ek het haar met aankoms gevra of sy die inligtingstuk deurgelees het. Haar antwoord was dat sy dit nie gelees het nie, net aangestuur het na haar man toe.

B'sorah Luxury Tent
Maryna M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M

'n Lekke koue wegbreek!

Ideaal vir iemand wat net wil gaan rus en "kop skoonmaak". Ons was daar tydens 'n koue front en het die gasverwarmer, warm beddegoed en heerlike warm stort terdeë geniet.

Lara W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara W

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Charmaine S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Wonderlik, fantasties!

Dit was baie meer as wat ons verwag het, ek was "speechless". Ek wou sommer net daar bly!

Louise K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

'n Afskakel-naweek waar ons kon vergeet van werk!

As jy wil "afskakel" en rus en vrede in pragtige natuurskoon ervaar, is hierdie die plek. Natalie en haar gesin het ons soos familie laat voel. Die stap- en fietsryroetes help mens om te vergeet van die gejaagde lewe waaraan ons so gewoond raak.

Elsabé V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V

'n Fantastiese droomnaweek! Wonderlike waarde vir geld!

Ek en my man soek al vir die afgelope 10 jaar 'n plek soos B'sorah - 'n besondere bos-wegbreek na aan Jhb wat die moeite werd is om na terug te gaan! B'Sorah was alles waarvan ek gedroom het in 'n plek waarna ek gesoek het - omring deur natuur ... luuks, maar eenvoudig en net pragtig! - 'n WARE wegbreek van die stad af! Die klank van die stroompie digby mens se tent is terapeuties. Ons het 'n fantastiese uitsig op die bos gehad en genoeg privaatheid van die ander tente. Dit is 'n rare skat wat ons ontdek het. Ons sal verseker soontoe teruggaan in die toekoms! Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig, en mens kan sien hulle doen moeite om dit 'n besondere ervaring vir hulle gaste te maak. Ek sal dit sonder twyfel aanbeveel!

Stella V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stella V

Heerlike, ontspanne en privaat verblyf.

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf met jou "huis diep" in die bos weggesteek, het ons ervaring van hierdie tentverblyf 'n baie aangename naweek gemaak. Wees egter net bewus van die feit dat jy slegs jou selfoon kan laai gedurende jou verblyf. Geen skootrekenaars kan gelaai word nie.

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 Bassoraplaas, Hartebeeshoek-pad, Skeerpoort, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0NGNiNDI4LTA2MWItNGM5Zi1hNjZlLWVkMGY2YzliMWJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 Portion 14 Farm Bassora Hartebeeshoek Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.846256795577 27.777868509293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang