B'sorah Luxury Tent
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicholas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 112
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Darelle G - Apr 2024
Algehele gradering
Die beste wegbreek saam met jou eggenoot om mekaar net weer te vind.
Deidre U - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was rustig en ongelooflik lekker kuier.
Cindy D - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful stay.
Michelle H - Jul 2024
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Jaenelle K - Des 2023
Algehele gradering
Het lekker gerus.
Paul F - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Frans S - Nov 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome experience. Tranquil and well-equipped B'sorah Luxury Tent.
Eugene M - Jan 2023
Algehele gradering
Kuier was lekker. Rustig en lekker.
Reinhardt W - Des 2022
Algehele gradering
Privaat, in die bos, wegbreek van die stad.
Jane N - Nov 2022
Algehele gradering
Absolute serenity.
Cheryl B - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Linda C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en voorwaar 'n plek van rus en vrede.
Lydia V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker plek.
Johan H - Mei 2022
Algehele gradering
Privaat en romanties!
Lees meerJoshua W - Jun 2022
Algehele gradering
Clean, close and convenient.
Thapelo P - Apr 2022
Algehele gradering
Tranquility.
Erich L - Des 2022
Algehele gradering
Uitgesien na 'n lekker privaat herdenking van ons huwelik, maar ongelukkig is daar baie baie vlieë!
Antonette H - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike, rustige naweek.
Reese C - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker en so rustig gewees ek het dit so baie geniet.
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Ons is bly dat julle dit so geniet het. Beste wense vir julle.
Elne V - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Beverley B - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde en hoop dit gaan baie goed met julle!
Beverley B - Mrt 2021
Algehele gradering
It was an amazing restful break.
Ashley V - Feb 2021
Algehele gradering
Incredible little getaway for the weekend, it's completely private - you have your own boma and braai area. Friendly staff.
Kenan V - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful area, perfectly situated. Amazing accommodations.
Benita B - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Johan G - Nov 2021
Algehele gradering
Sielerus en salige vrede.
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Goeie middag Johan,
Ek is bly dat julle dit geniet het ten spyte van die reën weer.
Wat die koffie aan betref - ons gebruik Nescafè Gold en wat by julle gebeur het is dat die skoonmaak dame julle koffie houer opgevul het met Nescafë Gold Brazil. Dit is in poeier vorm. Sy moes dit nie gedoen het om twee geure te meng nie, maar ons gebruik definitief geen sigorei koffie nie. Jammer daaroor.
Alles van die beste,
Natalie
Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Die diens en fasiliteite is werklik uitstekend.
Neville T - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflike, rustige kopskoonmaak-wegbreek.
Koot B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie baie wat ek verwag van 'n boskamp.
Jeremy S - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, en ek is jammer julle was nie gelukkig met die kondisie van julle tent nie. Neem wel asseblief kennis dat ons webblad noem dat net die Honeymoon tent 'n waaier het, nie die Luukse tente soos wat julle bespreek het nie. Ek is ook jammer oor die toilet maar ons het sodra jy ons die volgende dag ingelig het van dit, die toilet daardie selfde dag gaan ontblok. In verband met die res van jou terugvoering, sal ons ernstig daarna kyk om dit uit te sorteer.
Zenna N - Des 2020
Algehele gradering
Die naweek weg was net wat ons gekort het.
Nicolaas S - Mrt 2020
Algehele gradering
Breathtaking.
Deon B - Feb 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Dewald D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustige wegbreekplek naby die stad.
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, en jammer oor die krag onderbrekings. Na die probleme wat ons ervaar het met die solar batterye gedurende julle verblyf, het ons die hele sisteem opgegradeer met 'n sterker battery wat ons ook, indien nodig, kan laai met 'n kragopwekker buite die kamp waar dit nie raas nie. Ons het dus nie meer probleme met krag onderbrekings as gevolg van te min son nie. Ons hoop om julle weer te akkommodeer in die toekoms.
Madeleen S - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlike tyd om weg te kom van die alledaagse gejaag.
Nicolaas D - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik en lekker rustig.
Ciska H - Sep 2019
Algehele gradering
Perfek!
Yolandi P - Apr 2019
Algehele gradering
Peace for your soul.
Chanell B - Apr 2019
Algehele gradering
Sielskos gewees.
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Dankie vir julle besoek Chanell. Dis waar die stilte en die natuur is so belangrik.
Gerald D - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties ongelooflik lekker.
Heleen O - Jul 2019
Algehele gradering
So pragtig en naby!
Marlene H - Apr 2019
Algehele gradering
Sielsvertykend.
Rene R - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was so rustig!
Anthony L - Des 2018
Algehele gradering
Great stay indeed.
Tanita S - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike rustige ervaring.
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Dankie Tanita. Ons is bly julle het dit geniet.
Vicky C - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige luuksheid.
Lees meerB'sorah Luxury Tent se terugvoer
Dankie vir jou woorde Vicky. Dis vir ons heerlik om te weet dat die gaste die natuurskoon en vrede so geniet.
Stephanie H - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was perfek.
Gavin W - Aug 2018
Algehele gradering
Amazing!
Chloe P - Feb 2018
Algehele gradering
What a peaceful space away from the city and all things stressful!
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Thank you so much for your kind words. Glad you enjoyed it.
Michel-le' G - Feb 2018
Algehele gradering
Refreshing.
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Thank you for your kind words, Michel-le. We are happy that you enjoyed your stay.
Roelien M - Sep 2018
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het, vir die liggaam en die siel.
Burt K - Aug 2018
Algehele gradering
Friendly folk, secluded and comfortable, loved the hot water donkey.
Marelize L - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Bly julle het dit geniet Marelize. Dankie.
Marietta P - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig - lekker plek om net af te skakel van die stadsgewoel.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Karin F - Des 2017
Algehele gradering
Lafenis vir die siel.
Stephanie B - Des 2017
Algehele gradering
As ek meer as 5 sterre kon gee dan het ek!
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Dankie Stephanie, ek waardeer die terugvoer.
Meisie L - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Mandy O - Feb 2017
Algehele gradering
Awesome naweek.
Suzette T - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad.
Lees meerGerda P - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike wegbreekverblyf naby Pretoria.
Lees meerNicolene W - Sep 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Pieter C - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Emma H - Feb 2017
Algehele gradering
Wonderlike bosbreek naby aan die huis.
Ben D - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, veilige netjiese verblyf en perfek vir 'n wegbreek van die stad se geraas.
Franco P - Des 2017
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Rosa S - Jul 2017
Algehele gradering
Dis heerlik ontspanne en afgesonderd en mens sluit totaal af in die bos.
Emilia D - Des 2017
Algehele gradering
Ideale bestemming as jy allen wil wees in die pragtige natuur.
Louise D - Jul 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Minuelle P - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig, pragtige tent (Swempie), wonderlike uitsig.
Rinet G - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies en pragtig geplaas langs die stroompie.
Izak V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil, mooi uitsig.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Deon V - Des 2016
Algehele gradering
Dit was baie rustig, met vriendelike mense en baie goeie diens.
Fred H - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en die regte plekkie om te rus.
Cornel B - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het 'n blaaskans nodig gehad en dit is wat ons gekry het... Rustigheid in die Bosveld!
Martelle B - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut awesome!
Combrinck L - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig, ontspannend, gerieflik, luuks en puik diens!
Calvin L - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Hester Maria C - Aug 2016
Algehele gradering
Perfekte wegbreek vir 2 wat net wil asem skep!
Leon B - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig.
Estelle L - Jun 2016
Algehele gradering
Ons naweek was voedsel vir ons siele gewees. Die rustigheid en net alleen te wees in die bos.
Carien S - Mei 2016
Algehele gradering
Fantastiese geriewe, alles baie goed ingerig.
Pam W - Apr 2016
Algehele gradering
Ek het so uitgesien na die naweek en dit was meer as wat ek verwag het!
Niel H - Apr 2016
Algehele gradering
Perfekte bestemming om uit te rus.
Roelien J - Mrt 2016
Algehele gradering
Awesome amazing relaxing weekend.
Lees meerMonique V - Jan 2016
Algehele gradering
Lovely weekend away at a lovely place run by lovely people.
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Baie dankie Monique! Ons is bly julle het dit so geniet.
Ashley S - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker weg van die gejaagde stadslewe.
Elizabeth H - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam maar dit was maar koud onder in die vlei.
Edith P - Mei 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Lezahn C - Jul 2016
Algehele gradering
Ontspanne en rustig!
Annie L - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker wegbreek uit die stad.
Eon A - Nov 2016
Algehele gradering
Baie mooi, maar 'n paar probleme.
Lees meerJohan D - Aug 2015
Algehele gradering
Fantasties.
B'sorah Luxury Tent se terugvoer
Baie dankie Johan!
Michele R - Aug 2015
Algehele gradering
Peace and tranquility.
Nadine S - Jun 2015
Algehele gradering
Perfekte naweekwegbreek.
Michelle D - Mei 2015
Algehele gradering
Romanties, fantasties en 'n belewenis.
Carin H - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was so lekker. Ek sal definitief weer daar wil bly!
Tokkie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was die heerlikste naweek by die mooiste plek wat ons in 'n lang tyd by was!
Leana S - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was rustig en awesome om net in die natuur te wees.
Gerhard V - Jan 2015
Algehele gradering
Wonderlike naweek wegbreek naby die huis.
Riaan D - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlike, stil en romantiese wegbreekplek!
Jancarel N - Apr 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Rykie R - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker vir iemand wat wil wegkom uit die stad.
Adele V - Des 2015
Algehele gradering
Ons weet nie of ons sommer weer die plek sal besoek nie.
Lees meerB'sorah Luxury Tent se terugvoer
By enige goeie hotel of lodge word daar 'n klein sjokolade op die gaste se beddens neergesit. Dit is slegs 'n manier om te sê "Welkom by ons" en is glad nie 'n maatstaf vir luuksheid nie. Luuksheid het te doen met die standaard van linne, meubels, privaatheid ensovoorts.
Die gas het ons om agtuur gebel en gesê dat die vrieskas eenheid nie koud genoeg word nie. My man was binne 'n halfuur daar, het gevind dat die stelling verkeerd was, en het dit reggestel. Hy het 'n halfuur daar gewag om seker te maak dat die yskas begin koud word. In antwoord op 'n brief van haar die vorige dag, was my antwoord die volgende :
"Daar is ‘n vrieskas eenheid wat koud word, maar nie vries nie (Die gewone klein vrieskas)."
Sy was dus wel bewus dat dit nie 'n vrieskas is nie.
Indien die temperatuur nie na wense was nie, kon hulle enige tyd Saterdagoggend vir ontvangs laat weet het. Met hulle aankoms het ek gesê dat hulle ons moet laat weet as ons met enigiets kon help. Sondag het gie gas se man die sleutel ingegee en my man het vir hom gevra of die yskas reg was. Sy antwoord was "Ja, dit het gewerk".
Die gas noem in haar brief dat baie dinge nie deurgegee is nie. Ek stuur met elke bespreking 'n volledige inligtingstuk saam wat al die aspekte van 'n besoek by ons dek. Ek het haar met aankoms gevra of sy die inligtingstuk deurgelees het. Haar antwoord was dat sy dit nie gelees het nie, net aangestuur het na haar man toe.
Maryna M - Aug 2014
Algehele gradering
'n Lekke koue wegbreek!
Lara W - Aug 2014
Algehele gradering
Lekke!
Charmaine S - Mei 2014
Algehele gradering
Wonderlik, fantasties!
Louise K - Apr 2014
Algehele gradering
'n Afskakel-naweek waar ons kon vergeet van werk!
Elsabé V - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Fantastiese droomnaweek! Wonderlike waarde vir geld!
Lees meerStella V - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne en privaat verblyf.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 14 Bassoraplaas, Hartebeeshoek-pad, Skeerpoort, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang