Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B1001 Ocean View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lionel I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Great views, secure flat. Lorraine was always very helpful and the sunsets and the sound of the waves were amazing! The building is also very secure and we never had to worry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
B1001 Ocean View
Thank you Lionel. It was a pleasure to have your and your lovely family stay with us. Hope to see you again.

Yolande A
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Genotvolle naweek met pragtige uitsig. Wow! Ek het nie woorde nie. Dis 'n ongelooflike netjiese plekkie. Alles wat jy nodig het, loopafstand van die winkels en eetplekke. Asemrowende uitsig oor see en op berge. Pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
B1001 Ocean View
Thank you Yolande. We loved having you there and look forward to seeing you again.

Alexander J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Thanks Lorraine for a lovely, relaxing weekend, we've enjoyed are stay at your place. Your place is highly recommended. Thanks again! Already missing the apartment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
B1001 Ocean View
Hi Alexander Thank you for choosing to stay in our apartment. We are so glad that you enjoyed yourselves and look forward to welcoming your again. Take care and regards Lorraine

Rosalind R
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

This was truly worth while and would recommend anyone who wishes to have a super relaxing holiday. You are close to all and the views are amazing. It is just the best loved it so much and will highly recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
B1001 Ocean View
Thank you, Rosalind. It was really great to host your family. Regards. Lorraine

Gerda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Die mooiste uitsig oor die strand en see. Regtig die mooiste uitsig omtrent van elke vertrek in die woonstel. Dit is regtig alles en selfs meer as waarvoor mens kan vra. Dit was regtig 'n voorreg om elke oggend met so pragtige uitsig wakker te word en selfs die sonsondergang slaan jou asem weg. Mens sien, hoor en ruik die see van die balkon af. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
B1001 Ocean View
Thank you Gerda. I am so glad you enjoyed your stay. Look forward to seeing you again. Take care.

Basie H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Ligging en veiligheid is uitstaande. Die volgende tekortkominge het aan my gekrap: Die gemaksitplekke is substandaard. (My dogter was 7 maande swanger en sitplekke is absoluut baie laag en glad nie stabiel nie. Ek self weeg 145kg, dus was gemakstoele glad nie op standaard nie, ons het 4 plastiese tuinstoele gekoop en daar gelaat). Die buitestoele is substandaard. Daar is konstant 'n rioolreuk in kombuis - hierdie is direk vanaf hooflyn. Ons het dit onder eienaar se aandag gebring. Daar was nie vuurwapenkluis nie en ons het eienaar gevra om een te kom vassit wat ons self aangekoop het en daar gelaat het. Die balkon gee mooi uitsig, maar met die Kaap se winde kan eienaar daaraan dink om dit met glas of aluminium toe te maak, soos sommige ander. Daar is geen "trollie"geriewe wat kan help om items vanaf voertuig na woonstel en weer terug te vervoer nie. Die mengkraan in bad is foutief, die meganisme wat oorskakel na stortkop is stukkend. Die volgende was positief: Die sekuriteit is baie goed. Die woonstel was skoon, maar ons het baie klein kakkerlakke gekry. In die algemeen is dit 'n mooi plek, maar die meubels en eetgerei is nie op standaard nie. Die wasmasjien en tuimeldroër was baie handig en word waardeer. Woonstel is eenmaal op aanvraag deur skoonmakers kom skoonmaak, baie dankie. My opinie: Indien die woonstel "gerefurbish" word, is dit 'n baie mooi woonstel wat ons sal aanbeveel, maar tans is ons nie tevrede met die waarde vir geld nie. Ons het 4 Januarie voor 10:00 die woonstel verlaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elsabè S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Uitstekende waarde vir geld. Uitstekend toegerus. Stunning view in elke vertrek. Skoon en netjies. Behulpsame, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
B1001 Ocean View
Thank you Elsabe. Hope we see you again.

Olof V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Awesome view! Uitstekende kommunikasie en opvolg van eienaar. Skoon en netjies. Waarde vir geld met awesome view! Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
B1001 Ocean View
Dankie Olof. It was awesome having you stay with us.

Madeleine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Gerieflik en baie skoon met alles wat jy nodig het. Skoon eenheid wat volledig toegerus is met alles. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
B1001 Ocean View
Thank you, Madeleine. It was a pleasure to have you stay with us. Hope we see you again soon. Regards, Lorraine.

Mervyn C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Ligging en uitsig fantasies. Die weer was reg, die tydsberekening was reg, dis sentraal en die uitsig - you have to experience it yourself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Coral-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51a8766f7514ff63038e459c581d6afd0522ee77678c97602568129eff46ded0f4d5e56d256b965ffcae75df923500a8b6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Coral Road Bloubergstrand 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -33.818019536394 18.475323915482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang