Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B1001 Ocean View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Coral-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7551, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dié tweeslaapkamerwoonstel is net langs die oneindige wit strande van Bloubergstrand geleë. Dit is 'n bekende branderplankry- en seilplankry-paradys, net 20 minute van die Kaapse middestad, Tafelberg, Grandwest Casino en die V&A Waterfront af. Dit is ook net 10 minute ver van die Milnerton Gholfbaan en 'n halfuur vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is ook 'n paar winkelsentrums net 5 minute van ons af en daar is 'n verskeidenheid restaurante en wegneemete-plekke binne stapafstand.

Gaste kan ’n manjifieke, onbelemmerde uitsig geniet oor die baai na Kaapstad, Tafelberg, Robbeneiland (waar Nelson Mandela gevange gehou is) en oor die nimmereindigende Atlantiese Oseaan. Binne seisoen kan mens gereeld sien hoe walvisse en dolfyne in die baai speel. 'n Uitsig oor die sonsondergang kan geniet word vanuit die leefarea of die slaapkamer, of jy kan net lekker ontspan op die balkon terwyl jy braai met 'n skemerkelkie in die hand.

Die woonstel het 'n oopplan-leefarea en -eetarea met 'n slim-TV. Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n mikrogolfoond, wasmasjien en ontbyttoonbank. Daar is 2 slaapkamers met ingeboude kaste en 2 badkamers. Toegang tot WiFi is beskikbaar. 'n UPS hou die WiFi tydens beurtkrag aan en beurtkragligte en draagbare lampies is beskikbaar. Die beurtkragskedule kan op versoek voorsien word sodat gaste kan beplan.

Seisoenale tariewe is onderhewig aan verandering.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Coral-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7551, Wes-Kaap
  • Gaste dink B1001 Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Coral-weg, Bloubergstrand, Kaapstad, 7551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51a8766f7514ff63038e459c581d6afd0522ee77678c97602568129eff46ded0f4d5e56d256b965ffcae75df923500a8b6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Coral Road Bloubergstrand 7551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -33.818019536394 18.475323915482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang