Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B30 Alikreukel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Francois V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Baie netjies, gerieflik en volledig toegerus. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam om ons verblyf te vergemaklik. Nog 'n bonus was die "backup" battery wat load shedding meer draaglik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier S
Lang verblyf
5.0
Feb 2023

'n Heerlike kuier in a baie mooi eenheid met wonderlike geriewe. Die eenheid was baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig kan hê. Baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Die woonstel was ideaal vir ons vakansie. Die ligging van die woonstel is ideaal en naby winkels, die strand en ander geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Veilig, skoon en ruim. Baie heerlik en veilig en baie netjiese plek en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Verblyf was baie goed en rustige admosfeer. Sal weer Alikreukel gebruik vir akkommodasie. Woonstel is seker een van die beste toegerus met alles en nog meer wat ons al ooit tee gekom het. Volpunte vir Heloise hiervoor. Ons was ook voor die tyd ingelig hoe om by die woonstel in te kom en Heloise het later opgevolg of ons tevrede met die verblyf is. Ons sal beslis weer hierdie woonstel wil gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Gerus, gekuier en geniet. Goeie ligging, Baie netjies en skoon, saam met omgewing Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly daar en sal graag weer daar wil gaan bly as ons weer Hartenbos toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Huisie by die see. Jou huis by die see. Alles wat jy nodig het is daar. Area is baie goed geleë en als is naby. Sal die woonstel vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine P
Lang verblyf
4.8
Okt 2021

Het heerlik gebly. Woonstel was netjies, skoon en het alles wat jy gedurende 'n vakansie sal benodig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Kry meer as waarvoor jy betaal. As 'n gesin kon ons nie vir 'n beter blyplek gevra het as B30 Alikreukel nie. Die eenheid is een van die skoonste en bes ingerigte eenhede waarin ons nog vakansie gehou het. Jy dink daaraan, en dis daar. Die kinders was mal oor die boonste verdieping wat basies as 'n tweede blyplek dien. Baie sentraal geleë en die gasvrou was uitstekend. Sal vir seker weer daar tuisgaan en beveel B30 aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap de Goede-weg, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAME9zWSlXWSXoG1AQO3CVvi8Vy665XzmJ0oNbkwgrj8AB1RyBfE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.126142535814 22.1154114604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang