Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baakensrug Holiday Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mandri D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wonderlik. Baie mooi plek. Mense baie vriendelik! Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet J
1 nag
5.0
Des 2024

Pragtig, rustig en waarde vir geld. Pragtige plaas. Baie netjiese en mooi kamers. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Baie dankie Alet.

Alett D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Onvergeetlike gasvryheid, lekker stapplek na 'n dag van ver ry, perfek. Dit is die perfekte oornagplek oppad Kaap / Mosselbaai toe. Ek sal dit vir seker aanbeveel. Pragtige opset, groot huis met gemeenskaplike kombuis en TV area, pragtig ingerig alhoewel daar ook 'n koffiestasie in elke kamer beskikbaar is. Karoo gasvryheid op sy beste! Baie dankie Lizelle en ook Yvette wat die oggend verantwoordelik was vir ons plaasontbyt! Ons sal julle vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Dankie Alet Ek is bly julle het die mooie Karoo geniet.

Stephen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely comfortable stopover, value for money, lovely Karoo farm and scenery. We were travelling between Pretoria and Cape Town, and stopped over for 1 night. Absolute value for money. Braai packs of Karoo lamb chops and lamb wors were arranged prior to our trip. Was able to buy Karoo lamb, biltong, wine, etc. from the little shop on site. Had a fantastic sleep as the bed was very comfortable. The bathroom was very well decorated and had a good hot shower prior to travelling further on our journey. Would absolutely recommend a stopover if you are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Baie rustige oornag van Gauteng na die Kaap. Baie lekker gebly, sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons siel het die rustige omgewing broodnodig gehad. Ons het die rustige plaasomgewing baie geniet en die gasvryheid van Lizelle en Roland. Die akkommodasie is baie mooi en gerieflik. Die plaaslam en plaasontbyt uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer bespreek by Baakensrug Holiday Farm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Amazing stop. Great overnight stop, just wish the pool wasn't green. But the lamp chops made up for it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlies S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Het heerlik oorgeslaap by Baakensrug. Ja, ons het lekker gebly. Die Kol-Kol was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Dankie Marlies

Andrea V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2024

Lekker stoppie oppad Kaap toe. Die verblyf self is netjies en skoon en mens rus lekker uit oppad Kaap toe. Hou net in gedagte dat dit afgeleë is, so die deli wat op die perseel is, is werklik net die basics. Niks vars produkte soos slaai ens. nie. Die deli kan doen met 'n paar opknappings en ongelukkig was ons ervaring van die deli dat dit agtergelate is en nie baie skoon nie. Op die einde van die dag was ons meer as tevrede met ons verblyf; ons het net onvoorbereid aangekom omdat ons gedink het die deli gaan meer omvattend wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

A tiny holiday on our way home from holiday. When arriving at the farm we were pleasantly surprised by the welcoming of the staff and the splendour of the farm. The rooms were beautifully set up and even though it was a hunters' house, it was elegantly furnished and styled. Here you can breathe, you can receive the quiet nature and be at peace. This farm is definitely a place worth driving the dirt road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Baakensrug Holiday Farm
Thanks for your beautiful review, Nina. Hope to see you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baakensrug Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf307d482f9ca315c3e1ab48c7f508941fd0890c87e427d40497ba9cd0d6aa9a413aeca7282b83b9c7c9ba77c2009a65be2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Baakensrug Farm Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.217472222222 23.085666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang