Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baakensrug Holiday Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baakensrug Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baakensrug Holiday Farm is net 75 km van Beaufort-Wes af in die pragtige, rustige Karoo. Die plaas is die perfekte, prentjiemooi plek om by te ontspan en jou batterye te herlaai.

Verblyf word in 4 eenhede aangebied naamlik Springbok-eenheid, Baakensrug Gemsbokkamer, Baakensrug Kudu-kamer en Baakensrug Kudu-kamer met slaapplek vir 15 gaste in totaal. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en selfsorggeriewe.

Let asseblief op dat Baakensrug Holiday Farm met 'n grondpaadjie bereik word en gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.

Dié Merinoskaap- en Sybokhaar-plaas is die perfekte plek om weg te breek van die stadslewe om die plaas te kom ervaar. Kom geniet die egte Karoo-gasvryheid. Aktiwiteite soos perdry, bergfietsry, voetslaan en wildritte is beskikbaar op die plaas. 'n Lieflike veld-piekniek kan op versoek gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stephen P
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely comfortable stopover, value for money, lovely Karoo farm and scenery. We were travelling between Pretoria and Cape Town, and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Sune H
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte wegbreek uit die stad, tussen niks en nerens. Goed vir die siel. Die kamers lyk presies soos die fotos, daar's 'n klimraam vir die kinders, p...
Sien meer
Okt 2023
Annolien D
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Ons het laat-aand aangekom en is baie vriendelik deur Lizelle, ons gasvrou, ontvang. Ons kamer was netjies, skoon en smaakvol ingerig. Na 'n lek...
Sien meer
Mrt 2023
James S
Gesin met klein kinders
5.0
Karoo op sy beste met uitstekende verblyf en fantastiese eienaars! Die mooiste mooi van die Karoo saamgevat in keurige, asemrowende akkommodasie met d...
Sien meer
Feb 2023
Ronel T
Gesin met tieners
5.0
Kalmte en 'n dubbel reënboog laat jou die Karoo lief kry. Die vriendelike personeel en gasvryheid laat mens dadelik welkom voel. Vars gebakte brood en...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Baakensrug Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baakensrug Holiday Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baakensrug Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf307d482f9ca315c3e1ab48c7f508941fd0890c87e427d40497ba9cd0d6aa9a413aeca7282b83b9c7c9ba77c2009a65be2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Baakensrug Farm Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.217472222222 23.085666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang