Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baardbos Private Game Reserve

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Steph J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful game reserve. Beautiful stay in one of the cabins. Nice and clean, everything that you need is in there. Lots of bok to spot from the balcony!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Loved it. Lovely stay. Should offer 1 night stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Aangename avontuur weg van die alledaagse besige lewe. Lekker gebly en geriewe baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rus en vrede vir jou siel. Dit was stil en rustig, presies wat jy nodig het vir 'n wegbreek van die stad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marianka M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Lekker wegbreek Ons het Baardbos baie geniet, die swembad was 'n groot pluspunt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannes F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Vrede. Heerlik af van die deurgetrapte pad. So besig as wat Stilbaai en Jongensfontein in Desember word, so vreedsaam is dit by Baardbos. Die veld is beeldskoon, die blyplek silwerskoon en die rus is heerlik. Ons het geslaap soos klippe. Die geriewe is basies maar steeds goeie waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Very, very enjoyable place to visit for peace and quiet while watching the animals. A great welcome and friendly advice from the owners. Thank you, much appreciated. The cottages are well situated to enjoy the game viewing from the balcony. Plenty of varied game to view close up and others which require walking the farm. We enjoyed it. Other attractions are the lapa under the trees equipped with everything except food for night time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dietlind S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Turn off your phone and enjoy the freedom of the bush! The chalets are simple but incredibly clean and tidy. We had everything we needed for our 3 night stay and were very comfortable. The shower is hot and the water pressure is nice and powerful. If you are looking for a real get away, without the constant distraction of e-mails and phone calls, this is the perfect spot. Enjoy walks, a game drive, braai under the beautiful big sky, take a dip in the pool and just relax. It is not too far to drive to the ocean either. The hosts were absolutely wonderful and very accomodating to any needs we had. Lots of animals to watch and photograph. It was a great retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Die huisie is bietjie te klein vir 2 mense. As die wind waai dan is dit 'n probleem, dan het jy nie regtig plek om te sit nie. Die stoep sal half toegemaak moet word vir die wind sodat 'n mens daar kan sit as hy waai. Dit is nie regtig 'n "game reserve" nie, dit is 'n plot met 'n paar zebras en springbokke op. Jy kan nie op die plot rondloop of ry nie, die volstruise kan dalk gevaarlik wees. As die stoep aan een kant en helfte van die voorkant toegemaak word, kan dit werk. As die huisies geskuif word onder die bome in waar die wind still is sal dit baie lekker wees soos die karavaan wat daar staan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alicia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Stilte in die natuur As jy n plek soek waar niemand jou gaan pla nie, is hierdie die plek vir jou. Die feit dat daar absoluut geen sein is nie gee die nodige wegbreek van tegnologie en gejaag van die lewe. Die huisies is pragtig netjies en skoon. Dit is so lekker om die wild (en ander diere) om jou te sien, ongelukkig het die weer nie saam gespeel vir n wildrit nie, maar hopenlik sal ons weer hier aangaan en kan ons dit dan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rové
Baardbos Private Game Reserve
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te he. Hoop ons sien jul binnekort weer. Groete, Baardbos Private Game Reserve.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rové Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleine Jongensfontein Plaas, Langs Hoofstraat, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a190ca1bbad0f1a81ea8178837d079aec39a43eab77dd7674301b1dd0b7ab2a82fd2019fa05757872e361a94fbd3e09a0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Kleine Jongensfontein Off Main Road 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.394337934682 21.284891200416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang