Valley Lodge - Babanango Game Reserve
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34, Umfolozi-vallei, Tussen Ulundi en Vryheid, 3850, KwaZulu-Natal
- Vanaf R8 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Valley Lodge - Babanango Game Reserve is natuurliefhebbers se droom en is in die hartjie van die vallei tussen fauna en flora geleë. Die lodge het 'n uitsig oor die prentjiemooi Nsubeni-riviervallei met glinsterende granietkoppies, sandsteenkranse en kwartsietberge in die agtergrond waar die White Umfolozi-rivier vloei.
Dié lodge beskik oor 4 Luukse Suites, 2 Gesinskamers, 2 Deluxe kamers en 1 Wittebrood-suite wat effens apart van die res van die suites geleë is. Elke luukse suite het lugversorging, 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware, 'n haardroër, kluis, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe én 'n uitstekende uitsig oor die reservaat.
Daar is 'n stylvolle kroeg, sitarea en randvloeiswembad met 'n boma-area.
Die Babanango Wildreservaat is 50 km vanaf Vryheid in die malaria-vrye noordelike KwaZulu-Natal geleë en spog met 22 000 hektaar vol ongerepte wildernis wat net wag om deur bewarings- en natuurentoesiaste verken te word. Die Babanango Valley Privaat Natuurreservaat is die tuiste van kameelperde, hiënas, sebras, verskeie bokspesies en die skaam aardvark en aardwolf.
Die reservaat bied 'n bekoorlike boservaring en die geleentheid om deel van groter baanbrekerswerk te wees. Die plaaslike gemeenskappe sal uit die bewaringsprojek voordeel trek en dit sal kosbare wild vir toekomstige generasies beskerm.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R34, Umfolozi-vallei, Tussen Ulundi en Vryheid, 3850, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34, Umfolozi-vallei, Tussen Ulundi en Vryheid, 3850, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang