Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Babirwa Golf and Bush Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babirwa Golf and Bush Estate, Rooiburg, 0387, Limpopo
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Babirwa Golf and Bush Lodge bied luukse B&B en is op 'n privaat gholflandgoed in die Waterberg-streek geleë. Die lodge bied 'n ideale wegbreek vir ontspanning of korporatiewe verblyf, met 'n verskeidenheid doendinge wat tydens jou verblyf ingesluit is.

Verblyf by Babirwa Golf and Bush Lodge bestaan uit 3 gerieflik gemeubileerde villa's wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Elke villa bestaan uit aparte slaapkamers met 'n en suite-badkamer, 'n sitarea en 'n patio. Die Presidential Villa spog met 'n privaat verhitte oneindig swembad, 'n boma-vuurarea en 'n buitekroeg vir vermaak.

Ontbyt is ingesluit en word in die hoofgebou bedien, waar ander heerlike etes teen verskeie kostes bestel kan word. Die lodge bied nog 'n omheinde swembad by die lapa, 'n 18 putjie-gholfbaan en 'n klubhuis met 'n kroeg.

Gaste kan wildkyk, voëlkyk, voetslaan en bergfietsry, visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis by die dam, kajakvaart en bootroei op die plaas geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Babirwa Golf and Bush Estate, Rooiburg, 0387, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babirwa Golf and Bush Estate, Rooiburg, 0387, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a5abcee2dc664ecc5543d5d54567c30094aa3f11df9dfd44fa7f1a89c5b2d9dd7ad3e16d770569bd01c5bcbcbaf1f6d01cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 2) Babirwa Golf and Bush Estate Rooiburg 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.770240293453 27.748449657796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang