Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baby Blue Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 2, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baby Blue is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Langebaan, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir 'n paartjie wat 'n ontspanne wegbreek in 'n kusdorpie wil hê.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en die eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie, solder en braai-area. Die woonstel is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed en 'n gemaklike rusbank omskep kan word. Die solder is ingerig met 2 net-kind matrasse. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n aparte stapelbedkamer buite die eenheid vir nog 2 gaste en dit is ingerig met 'n stapelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 4-plaat gasstoof, oond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuisdeure maak oop na 'n onderdakstoep wat ingerig is met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai, en die tuin. Die leefarea het groot glasdeure wat oopmaak na 'n skadu-patio met buitemeubels en uitsigte oor die water.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en direkte strandmeertoegang met kajakke, roeispane en dryfbaadjies. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en doendinge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marie-louise
Kellett

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Bassonstraat 2, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baby Blue Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 2, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc04beca5134c719380ef4d02aa20f15d9792cf5954fcd8b1896951d549faa2e8d07d119115d9bba37e44f128d8fc724dee46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 2 Basson Street Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.10243 18.031794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang