Goeiedag. Ons is baie hartseer om te verneem van jou ondervinding. Ons gaan uit ons pad om dit so lekker as mootlik vir al ons gaste te maak. Die municipale water is 90% van die tyd op 'n hoe standaard maar gebeur van tyd tot tyd dat dit 'n biejie stof bevat veral na pype gebars het en daar aangwerk was. So dit is dalk waar die stoffies vandaan gekom het.
Die stort deur is afgehaal om alle kliente te akkomodeer om gemaklik in die stort in en uit te kan beweeg. Ons het 'n vierkantige stortkop opgesit om die spat van water te beperk en ook 'n matjie voor die deur gesit om die water op te vang sodat niemand moet gly nie. Die uitklok tyd is daar sodat die kontrakteer wat skoon maak genoeg tyd het om die plek skoon te maak voor nuwe gaste die selfde dag opdaag.
Die kontrakteer het ook nie net my huis nie, maar 'n hele komp ander eindomme ook. Maar as jy die telefoon op getel het en met ons reelings getref het kon ons julle later laat vetrek het.
Die inverter is daar vir jou gerief om nie in die donker te sit nie en om te keer dat jou kos frot raak nie. As hy geraas het is dit omdat daar 'n probleem met die elektrisiteit toevoer was en julle dalk in die donder sou sit. Onthou wel die huis is in 'n nature concervancy en daar is gedurig 'n toeloop van diere wat weer vuil maak nadat dit skoon gemaak was. Daar is ook 'n groot boom voor die huis vir skaduwee wat gedurig blare afgooi. So dit is onmoontlik om 24 uur 'n dag iemand daar te hê wat skoon maak. Maar buiten al die bogenoemde is ons 24 uur 'n dag telephonies beskikbaar en het ons nie een keer 'n oproep onvang om ons 'n geleentheid te gee om te probeer help of om te kom regmaak of skoonmaak nie. So, ek verstaan nie waar die ongelukkigheid vandaan kom nie. Tel asseblief die telefoon op en bel in die toekoms as jy ongelukkig is. Ek neem wel kennis dat ons seker nooit 100% van gaste sal kan gelukkig maak nie al probeer ons hoe hard. Lekker dag verder.