Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baby Whale Bliss

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hercules J V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker gerieflik en is uitgerus. Ons was baie vriendelik ontvang, die oomblik wat jy instap in die huis voel dit soos jou eie. Alles wat jy nodig het is beskikbaar gewees. Dan die pragtige uitsig oor die see is onbeskryflik mooi al was die see vuil van al die reën. Sou graag langer wou bly maar nou ja verpligtinge kom maar eerste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was 'n spesiale tyd saam met spesiale mense. Besonderse uitsig, baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wonderful beach holiday with amazing views. We had a wonderful holiday at Baby Whale Bliss. The house was sparkling clean and had all the amenities we needed. The views were just amazing, and we can't wait to go back in whale season. Our daughters (8 and 5) loved the short walk to the beach and easy access to a tidal pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

The perfect getaway destination. I stayed at the Baby Whale Bliss for a weekend away with friends for some rest and relaxation, and that is exactly what we experienced, especially with the spectacular views over the bay. A lovely safe complex, with a tidal pool and beautiful sandy beach nearby, in a charming little village, with very friendly services wherever we went. Worth another visit in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Geen geld kan die wonderlike uitsig op die see koop nie! 'n Lieflike huis met alle geriewe. Skoon en netjies. Ontvangs deur was uitstaande en sy was ten álle tye beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Baby Whale Bliss
So bly ons kon ons Bliss deel met julle!

Fabienne E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Absolutely fantastic in every way. Tania was the very best host any of the four of us have ever experienced in a rental property. Absolutely fantastic. Nothing was too much trouble and return communication was instant. Water was hot, beds comfortable, plenty of space and the kitchen well equipped. Washer and dryer, security gates and nice towels. And what an amazing view. Could not have been better. Not one single fault.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Johan Conradie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Een woord. Ongelooflik. Ongelooflik lekker gebly, mooi see-uitsig. Goeie diens en 'n backup Inverter en WiFi het ons verblyf besonder vergemaklik gemaak. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Baby Whale Bliss
Bly julle het julle tydjie saam met ons geniet!

Jo-anne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie rustige vakansie met 'n pragtige uitsig. Die huis is perfek en goed toegerus. Die uitsig is asemrowend. Ons was baie vriendelik ontvang en het die tyd baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Baby Whale Bliss
Bly julle het julle tyd in Baby Whale Bliss geniet!

Wendy-anne Dippenaar D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Die mees fantastiese ervaring om so langs die see wakker te word met die walvisse wat in die branders rol. Ons het dit so geniet en wou nog langer bly. Die huis is baie gemaklik en goed toegerus. Ons is so warm verwelkom. Dit was veral lekker om saam met vriende die rustigheid te geniet en die uitsig in te neem. Ons geniet die dorp en ongewing vreeslik baie en sal graag weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtig en vriendelike ontvangs van Tania. Baie dankie aan Tania vir die warm vriendelike ontvangs, pragtig skoon en netjies. Alles wat ons nodig kon kry was beskikbaar, sal weer kom kuier vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna-straat, Duinepark 1009, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58b86ae259ffa5c0131377fd50fc766f26bcfbc3abd566d717f95e9c8e4e27d684c488358880ab0d000aa461d28d9b741338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Tuna Street Duinepark 1009 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.39228 20.862542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang