Baby Whale Bliss
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Hercules J V - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gerieflik en is uitgerus.
Susan D - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n spesiale tyd saam met spesiale mense.
Paul R - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful beach holiday with amazing views.
Elmarie W - Feb 2024
Algehele gradering
The perfect getaway destination.
Marinda B - Jan 2024
Algehele gradering
Geen geld kan die wonderlike uitsig op die see koop nie!
Baby Whale Bliss se terugvoer
So bly ons kon ons Bliss deel met julle!
Fabienne E - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely fantastic in every way.
Johan Conradie C - Des 2023
Algehele gradering
Een woord. Ongelooflik.
Baby Whale Bliss se terugvoer
Bly julle het julle tydjie saam met ons geniet!
Jo-anne B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustige vakansie met 'n pragtige uitsig.
Baby Whale Bliss se terugvoer
Bly julle het julle tyd in Baby Whale Bliss geniet!
Wendy-anne Dippenaar D - Jul 2023
Algehele gradering
Die mees fantastiese ervaring om so langs die see wakker te word met die walvisse wat in die branders rol. Ons het dit so geniet en wou nog langer bly.
Estelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig en vriendelike ontvangs van Tania.
Peet V - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, beste uitsig.
Baby Whale Bliss se terugvoer
Peet so bly julle het julle tydjie geniet! Julle is altyd weer welkom.
Kamal H - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Baby Whale Bliss se terugvoer
Kamal, so happy you enjoyed your stay in our house. We love sharing our little piece of paradise with others.
Erna P - Sep 2022
Algehele gradering
"Bliss" - Perfect Happiness.
Baby Whale Bliss se terugvoer
Erna, so bly julle het julle tydjie geniet. Altyd spesiaal om sulke terugvoering te kry.
Hannelie B - Aug 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Baby Whale Bliss se terugvoer
Wonderlik om te hoor julle het julle tyd by ons geniet. Volgende keer kan julle langer bly.
Mariza V - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Baby Whale Bliss se terugvoer
So bly julle het julle tydjie by ons geniet. Die walvisse is ongelooflik. Jy kan ook koffie drink terwyl die walvisse in die water baljaar.
Rona V - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Allerlekkerste kuier-huis vir 'n gesin met klein kinders saam met oupa en ouma!
Baby Whale Bliss se terugvoer
Corrie so bly julle kon memories maak met die famlie! Julle is enige tyd welkom terug in Baby Whale Bliss!
Estelle S - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese kuiertjie en 'n wonderlike plek, kan dit regtig aanbeveel.
Baby Whale Bliss se terugvoer
Estelle so bly julle het julle tydjie geniet! Julle is altyd welkom in Baby Whale Bliss!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tuna-straat, Duinepark 1009, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang