Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baby Whale Bliss

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Baby Whale Bliss
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hercules J V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules J V

Lekker gerieflik en is uitgerus.

Ons was baie vriendelik ontvang, die oomblik wat jy instap in die huis voel dit soos jou eie. Alles wat jy nodig het is beskikbaar gewees. Dan die pragtige uitsig oor die see is onbeskryflik mooi al was die see vuil van al die reën. Sou graag langer wou bly maar nou ja verpligtinge kom maar eerste.

Susan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Dit was 'n spesiale tyd saam met spesiale mense.

Besonderse uitsig, baie netjies en goed toegerus.

Paul R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Wonderful beach holiday with amazing views.

We had a wonderful holiday at Baby Whale Bliss. The house was sparkling clean and had all the amenities we needed. The views were just amazing, and we can't wait to go back in whale season. Our daughters (8 and 5) loved the short walk to the beach and easy access to a tidal pool.

Elmarie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

The perfect getaway destination.

I stayed at the Baby Whale Bliss for a weekend away with friends for some rest and relaxation, and that is exactly what we experienced, especially with the spectacular views over the bay. A lovely safe complex, with a tidal pool and beautiful sandy beach nearby, in a charming little village, with very friendly services wherever we went. Worth another visit in the future.

Marinda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Geen geld kan die wonderlike uitsig op die see koop nie!

'n Lieflike huis met alle geriewe. Skoon en netjies. Ontvangs deur was uitstaande en sy was ten álle tye beskikbaar.

Baby Whale Bliss se terugvoer

So bly ons kon ons Bliss deel met julle!

Baby Whale Bliss
Fabienne E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Fabienne E

Absolutely fantastic in every way.

Tania was the very best host any of the four of us have ever experienced in a rental property. Absolutely fantastic. Nothing was too much trouble and return communication was instant. Water was hot, beds comfortable, plenty of space and the kitchen well equipped. Washer and dryer, security gates and nice towels. And what an amazing view. Could not have been better. Not one single fault.

Johan Conradie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Conradie C

Een woord. Ongelooflik.

Ongelooflik lekker gebly, mooi see-uitsig. Goeie diens en 'n backup Inverter en WiFi het ons verblyf besonder vergemaklik gemaak. Hoogs aanbeveelbaar.

Baby Whale Bliss se terugvoer

Bly julle het julle tydjie saam met ons geniet!

Baby Whale Bliss
Jo-anne B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne B

Baie rustige vakansie met 'n pragtige uitsig.

Die huis is perfek en goed toegerus. Die uitsig is asemrowend. Ons was baie vriendelik ontvang en het die tyd baie geniet.

Baby Whale Bliss se terugvoer

Bly julle het julle tyd in Baby Whale Bliss geniet!

Baby Whale Bliss
Wendy-anne Dippenaar D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy-anne Dippenaar D

Die mees fantastiese ervaring om so langs die see wakker te word met die walvisse wat in die branders rol. Ons het dit so geniet en wou nog langer bly.

Die huis is baie gemaklik en goed toegerus. Ons is so warm verwelkom. Dit was veral lekker om saam met vriende die rustigheid te geniet en die uitsig in te neem. Ons geniet die dorp en ongewing vreeslik baie en sal graag weer kom bly.

Estelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Pragtig en vriendelike ontvangs van Tania.

Baie dankie aan Tania vir die warm vriendelike ontvangs, pragtig skoon en netjies. Alles wat ons nodig kon kry was beskikbaar, sal weer kom kuier vir langer.

Peet V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Rustige omgewing, beste uitsig.

Baby Whale Bliss sal weer deur ons besoek word. Huis baie netjies en ruim met 'n puik uitsig.

Baby Whale Bliss se terugvoer

Peet so bly julle het julle tydjie geniet! Julle is altyd weer welkom.

Baby Whale Bliss
Kamal H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamal H

Fantastic.

Everyone was very, very happy with the house.

Baby Whale Bliss se terugvoer

Kamal, so happy you enjoyed your stay in our house. We love sharing our little piece of paradise with others.

Baby Whale Bliss
Erna P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P

"Bliss" - Perfect Happiness.

Die huisie is perfek in alle opsigte - goed toegerus, netjies met die mooiste uitsigte in die hele wêreld. Ons was daar toe die walvisse in die baai was en dit was 'n belewenis. Bliss beteken Great Joy - en dit was die geval vir ons. Sal volgende keer beslis langer bly.

Baby Whale Bliss se terugvoer

Erna, so bly julle het julle tydjie geniet. Altyd spesiaal om sulke terugvoering te kry.

Baby Whale Bliss
Hannelie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Onvergeetlik.

Die uitsig is asemrowend en ons was gelukkig genoeg om walvisse te sien. Ons wens ons kon langer bly, maar sal beslis weer teruggaan as die geleentheid hom voordoen. Baie dankie vir die puik diens.

Baby Whale Bliss se terugvoer

Wonderlik om te hoor julle het julle tyd by ons geniet. Volgende keer kan julle langer bly.

Baby Whale Bliss
Mariza V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V

Perfekte wegbreek.

Baby Whale Bliss het al ons verwagtinge oortref. Dankie Tania vir die reëlings en jou moeite. Om wakker te word en walvisse uit jou bed dop te hou. Mens kan nie vir meer vra nie.

Baby Whale Bliss se terugvoer

So bly julle het julle tydjie by ons geniet. Die walvisse is ongelooflik. Jy kan ook koffie drink terwyl die walvisse in die water baljaar.

Baby Whale Bliss
Rona V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V

'n Allerlekkerste kuier-huis vir 'n gesin met klein kinders saam met oupa en ouma!

Dit was vir ons as familie 'n groot lekker om saam in Baby Whale Bliss tuis te gaan vir die naweek en lekker 'memories' te maak! Dankie vir 'n goed geleë huis wat perfek skoon is met alles daarin waaraan jy kan dink! Mens kan nie 'n fout maak om deur julle te bespreek nie. Dankie!

Baby Whale Bliss se terugvoer

Corrie so bly julle kon memories maak met die famlie! Julle is enige tyd welkom terug in Baby Whale Bliss!

Baby Whale Bliss
Estelle S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Dit was 'n fantastiese kuiertjie en 'n wonderlike plek, kan dit regtig aanbeveel.

Ek sou daar kon bly vir altyd, die plek is toegerus met alles en baie netjies en die mees gasvryste eienaars en agent wat ek nog ontmoet het. Wow, nogmaals wow.

Baby Whale Bliss se terugvoer

Estelle so bly julle het julle tydjie geniet! Julle is altyd welkom in Baby Whale Bliss!

Baby Whale Bliss
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna-straat, Duinepark 1009, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58b86ae259ffa5c0131377fd50fc766f26bcfbc3abd566d717f95e9c8e4e27d684c488358880ab0d000aa461d28d9b741338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Tuna Street Duinepark 1009 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.39228 20.862542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang