Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamberts Bachelor

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 109

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Lamberts Bachelor
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jenny R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R

Value for money. Safe.

Very comfortable, clean and near amenities.

Alida A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida A

Ontspanne atmosfeer.

Ons het heerlik gebly en lekker gerus.

Carel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel T

Gasvrou baie hulpvaardig.

Plek is baie klein maar waarde vir geld.

Eldrich V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldrich V

Rustig, stil met geen steurnis. As jy stilte soek is dit beslis die plek vir jou.

Die verblyf was baie lekker.

Schenda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schenda V

Waarlik troeteldier vriendelik!

Min diere-vriendelike plekke het 'n werklike veilige erf vir jou vierpoot 'kind'. Lamberts Bachelor is werklik baie veilig vir jou woef.

Albert C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albert C

Dit was rustig stil net soos ons dit wou hê.

Fantasies baie geniet.

Ollie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ollie O

Aangenaam.

Bietjie afgesonder, geen TV en ketel het nie gewerk nie. Kosmaak slegs op braai.

Lamberts Bachelor se terugvoer

Dankie vir jul resensie. Daar was mos darem 'n gasstofie met ketel, indien die elektriese ketel dalk nie sou werk nie. Die mikrogolf is mos darem ook beskikbaar vir ietsie gaarmaak of verhit.
Op die webwerf word duidelik aangetoon dat dit 'n Bachelor is met 'n koffiestasie en ook dat daar nie TV beskikbaar is nie.
Mense bespreek soms sonder om mooi te lees wat eenhede insluit.

Lamberts Bachelor
Bettie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie S

Excellent.

The owner is very friendly and helpful. We will definitely stay there again in the future.

Ledine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ledine B

Was rustig gewees, dierekinders kon saamgaan.

Die plek waar ons gebly het, was klein en bekostigbaar. Ons kon ons hondjies saamvat. Al wat nie lekker was nie, is die matrasse waarop ons geslaap het, was baie hard so slaap was maar min. Verder was die verblyf goed gewees, naby alles. Dorp is rustig en mooi.

Craig L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig L

Was baie lekker, sien weer einde van die jaar.

Omgewing was lekker stil.

Lamberts Bachelor se terugvoer

Ons is baie bly dat jul lekker gekuier het by Lamberts Bachelor. Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom kuier.

Lamberts Bachelor
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spence-straat 7, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61c05d4747d1a4bb82913dbdf937e835d39e32301328145609186b98ae17c3f28f1174637b2142543e217ca1c9266071f174?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7 Spence Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.090838435884 18.311339483854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang