Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamberts Bachelor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Jenny R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Value for money. Safe. Very comfortable, clean and near amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ontspanne atmosfeer. Ons het heerlik gebly en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvrou baie hulpvaardig. Plek is baie klein maar waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldrich V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustig, stil met geen steurnis. As jy stilte soek is dit beslis die plek vir jou. Die verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schenda V
1 nag
4.6
Jan 2024

Waarlik troeteldier vriendelik! Min diere-vriendelike plekke het 'n werklike veilige erf vir jou vierpoot 'kind'. Lamberts Bachelor is werklik baie veilig vir jou woef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Dit was rustig stil net soos ons dit wou hê. Fantasies baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ollie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Aangenaam. Bietjie afgesonder, geen TV en ketel het nie gewerk nie. Kosmaak slegs op braai.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Elmare
Lamberts Bachelor
Dankie vir jul resensie. Daar was mos darem 'n gasstofie met ketel, indien die elektriese ketel dalk nie sou werk nie. Die mikrogolf is mos darem ook beskikbaar vir ietsie gaarmaak of verhit. Op die webwerf word duidelik aangetoon dat dit 'n Bachelor is met 'n koffiestasie en ook dat daar nie TV beskikbaar is nie. Mense bespreek soms sonder om mooi te lees wat eenhede insluit.

Bettie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Excellent. The owner is very friendly and helpful. We will definitely stay there again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ledine B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Was rustig gewees, dierekinders kon saamgaan. Die plek waar ons gebly het, was klein en bekostigbaar. Ons kon ons hondjies saamvat. Al wat nie lekker was nie, is die matrasse waarop ons geslaap het, was baie hard so slaap was maar min. Verder was die verblyf goed gewees, naby alles. Dorp is rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Craig L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Was baie lekker, sien weer einde van die jaar. Omgewing was lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmare
Lamberts Bachelor
Ons is baie bly dat jul lekker gekuier het by Lamberts Bachelor. Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 108

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spence-straat 7, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61c05d4747d1a4bb82913dbdf937e835d39e32301328145609186b98ae17c3f28f1174637b2142543e217ca1c9266071f174?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7 Spence Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.090838435884 18.311339483854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang