Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Back 9 Guest House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colombard-straat 14, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 925 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Back 9 Guest House is aan die voet van die majestueuse Robertsonberge geleë en is 'n pragtige vakansiehuis op die pragtige Silwerstrand Gholf- en Rivierlandgoed. Hierdie luukse selfsorghuis is ideaal vir paartjies, vriende en familie wat die pragtige area wil verken.

Dié luukse vakansiehuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is daar 'n lieflike patio met 'n buite-eettafel, 'n ingeboude braai, 'n plonspoel en sonstoele wat perfek oor die omliggende landgoed uitkyk. Die 18 putjie-gholfbaan sluit 'n klubhuis met 'n restaurant, kroegarea en pro-winkel in. Gholfkarretjies kan vooraf bespreek word. Tydens beurtkrag is daar 'n omskakelaar wat die ligte, Wi-Fi en TV sal aanhou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Back 9 Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Colombard-straat 14, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colombard-straat 14, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d78b2516b3f6a0ce7e7f78b1c6b7cb493d65e8b6e5832798643c4e8710dde5e4d961147f793ece2fecb0225454d037cb272?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 925 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 14 Colombard Street Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -33.807699042296 19.855214025673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang