Badenhorst Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Lourens D - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker warm geslaap en sal weer terug gaan soontoe.
Badenhorst Cottage se terugvoer
Baie dankie vir mooi opmerkings.
Janice L - Mei 2024
Algehele gradering
Very good.
Andre W - Okt 2023
Algehele gradering
Tevrede. Ontspanne.
Dave B - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable 1-night stay.
Lauriska E - Des 2022
Algehele gradering
Sukkel na 19:00 om eienaar in die hande te kry.
Lees meerErika V - Nov 2021
Algehele gradering
Lieflike fasiliteit, en baie gasvry.
Badenhorst Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi aanbeveling.
Gert B - Apr 2021
Algehele gradering
Daar is nie bakke om slaaie in te maak nie, daar was net 1 klein stainless steel bakkie.
Lees meerGerhard C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker, maar kort rêrig bietjie aandag.
Lees meerThea W - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap en rustig.
Heloise O - Feb 2018
Algehele gradering
Ruim badkamer en voldoende geriewe.
Nick S - Apr 2018
Algehele gradering
Terugvoering oor Badenhorst Cottage.
Badenhorst Cottage se terugvoer
Ek is jammer oor die gas sleutel en leë paraffien lamp. Die elektrisiën kon nog nie by die 15 amp prop kom nie, en daarom is dit dat die multi-plug beskikbaar was.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Neels M - Apr 2017
Algehele gradering
Die eenheid kan doen met 'n deeglike skoonmaak.
Badenhorst Cottage se terugvoer
Dit is standaard prosedure vir my om kliënte te bel nadat hulle in die akkommodasie gebly het en spesifiek te vra of alles reg was, maar meer belangrik, of iets verkeerd was. Ek het die kliënt op Woensdag, 3 Mei gebel en het bevestiging ontvang dat hulle lekker gebly het en dat daar niks fout was nie. Nadat hierdie oorsig op die webwerf verskyn het, het ek weer gebel. Hierdie keer het hulle genoem dat die kaste, eetgerei en beddegoed alles skoon was behalwe die mat in die leefkamer wat lyk of dit lanklaas gestofsuig is en dat daar 'n spinnerak tussen die bed en bedkassie op die vloer was.
Die mat is nuut en is kort voor Kersfees ingesit. Dit word elke 2 weke gestofsuig. Dit is egter van verskillende kleure strokies leer gemaak en miskien is dit waarom die gaste gedink dat die mat vuil is. Die mat was egter skoon en inderdaad op die Maandag voor die kliënt se aankoms (24 April) gestofsuig. Die spinnerak is van meer belang en bedank die gas vir die inligting. Soos gemeld, is die kamers die Maandag gestofsuig. Ons sal egter in vervolg die kamers die dag voor die gaste opdaag stofsuig.
Van die meubels is inderdaad tweedehands maar die foto's op die webwerf is duidelik hoe die plek lyk. Dankie vir die advies oor die tafel, dit is intussen uitgesorteer.
Met betrekking tot die "Location" wil ek graag noem dat die kothuis een blok weg is van die NG-Kerk plein wat die middelpunt van Wakkerstroom is.
Willem V - Sep 2016
Algehele gradering
Average.
Monica B - Mrt 2015
Algehele gradering
Very peaceful, quiet cottage.
Helandi J - Apr 2015
Algehele gradering
Rustig!
Anri D - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was rustig en ons het baie lekker gebly.
Fanie L - Apr 2015
Algehele gradering
Baie goed ingerig, maar bietjie verwaarloos.
Leenderd H - Feb 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Tielman M - Sep 2015
Algehele gradering
Die eenheid is sentraal geleë in die dorp.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 182, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang