Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Badenhorst Cottage

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.2
Veiligheid
3.6
Lourens D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker warm geslaap en sal weer terug gaan soontoe. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en het heerlike warm water gehad in die ysige koue. Lekker kombuisgeriewe. Het nie geweet WiFi is beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Badenhorst Cottage
Baie dankie vir mooi opmerkings.

Janice L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Very good. The team said it was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Tevrede. Ontspanne. Rustig. Plaaslewe naby dorp. Geen TV, ideaal vir ouer mense. Het alles gehad wat ek nodig gehad het. Sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Comfortable 1-night stay. We (4 of us) only stayed 1 night with my wife and friends, and it was relatively good for a 1-night sleepover. There was a hot water pipe hammer when the shower was used, so the pipe hammer should be fixed, possibly by replacing the hot water tap washer. Also, the grass was relatively long, i.e. around 100mm high all over the garden, so the grass should also be cut more regularly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lauriska E
Kort verblyf
4.0
Des 2022

Sukkel na 19:00 om eienaar in die hande te kry. Ons het verdwaal en kon niemand in die hande kry om ons te help nie. Die adres moet reggestel word, ons het meer as 'n uur gesoek na die blyplek. Elke keer ons die eienaar skakel het ons net 'n boodskap teruggekry om die volgende oggend weer te skakel. Ons het ook nie die volgende oggend water gehad nie. Nie warm of koue water nie, weet nie of die "loadshedding" dit enigsins beïnvloed nie. Oor die algemeen was die plek skoon en netjies maar sal nie weer daar tuisgaan nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Lieflike fasiliteit, en baie gasvry. Lieflike plek, omgewing en wonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Badenhorst Cottage
Baie dankie vir die mooi aanbeveling.

Gert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2021

Daar is nie bakke om slaaie in te maak nie, daar was net 1 klein stainless steel bakkie. Daar is nie 'n TV nie. Dit sou lekker wees as ons vooraf geweet het dat daar nie skoonmaakdienste sal wees nie. Die cottage is baie goed geleë maar ons het maar in die bad en bed geklim om warm te bly. Dit sal regtig lekker wees as hulle kan cater vir mense wat nie die restaurante besoek nie en self wil braai en kosmaak. Voorsien asb. 'n toeknyprooster, 'n pot waarin pap gemaak kan word, slaaibakke ens.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhard C
1 nag Saam met vriende
2.0
Nov 2020

Baie lekker, maar kort rêrig bietjie aandag. Die badkamerlig was stukkend en moes in die donker bad en stort. Daar was net een waaier in die kamer gewees, maar geen tweepunt-plug om die waaier in te plug nie. Gewoonlik word daar darem koffie en tee en suiker in die gastehuise vir ten minste een of twee koppies koffie geplaas, maar daar was geen koffie nie. Slegs 'n paar sakkies tee en omtrent vier sakkies suiker. Die vloere was nie uitgevee nie en die miere se sand het orals op die vloerruimte gelê. Sal iemand nie aanbeveel nie. Het al in baie gastehuise gebly en hierdie een was my slegste ervaring.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Thea W
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Jun 2019

Lekker geslaap en rustig. Die plek kort 'n baie goeie opknapping. Mierwerksels agter die beddens. Spinnerakke oral. Muurproppe werk nie. Net dubbelbed het warm kombers. Verf dop af. Teël in die stort staan skerp uit. Vloere lyk vuil en gevlek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Heloise O
1 nag
3.4
Feb 2018

Ruim badkamer en voldoende geriewe. Die slot by die agterdeur het aandag nodig. Die huis het al die nodige toerusting vir 'n vinnige kuier. Die ketel het gelek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 182, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyYjE1ODE2LTY2MzQtNGUzYS05ZTIwLTliYWY3MjkzNTAwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 21 5 1 4 182 Hoogstraat Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.354836269596 30.145874779098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang