Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Badenhorst Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 21 resensies vir Badenhorst Cottage
Netheid
3.1/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.5/5
Lourens D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

Lekker warm geslaap en sal weer terug gaan soontoe.

Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en het heerlike warm water gehad in die ysige koue. Lekker kombuisgeriewe. Het nie geweet WiFi is beskikbaar nie.

Badenhorst Cottage se terugvoer

Baie dankie vir mooi opmerkings.

Badenhorst Cottage
Janice L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice L

Very good.

The team said it was comfortable and clean.

Andre W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Tevrede. Ontspanne.

Rustig. Plaaslewe naby dorp. Geen TV, ideaal vir ouer mense. Het alles gehad wat ek nodig gehad het. Sal weer gaan.

Dave B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave B

Comfortable 1-night stay.

We (4 of us) only stayed 1 night with my wife and friends, and it was relatively good for a 1-night sleepover. There was a hot water pipe hammer when the shower was used, so the pipe hammer should be fixed, possibly by replacing the hot water tap washer. Also, the grass was relatively long, i.e. around 100mm high all over the garden, so the grass should also be cut more regularly.

Lauriska E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauriska E

Sukkel na 19:00 om eienaar in die hande te kry.

Ons het verdwaal en kon niemand in die hande kry om ons te help nie. Die adres moet reggestel word, ons het meer as 'n uur gesoek na die blyplek. Elke keer ons die eienaar skakel het ons net 'n boodskap teruggekry om die volgende oggend weer te skakel. Ons het ook nie die volgende oggend water gehad nie. Nie warm of koue water nie, weet nie of die "loadshedding" dit enigsins beïnvloed nie. Oor die algemeen was die plek skoon en netjies maar sal nie weer daar tuisgaan nie.

Erika V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Lieflike fasiliteit, en baie gasvry.

Lieflike plek, omgewing en wonderlike diens.

Badenhorst Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi aanbeveling.

Badenhorst Cottage
Gert B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gert B

Daar is nie bakke om slaaie in te maak nie, daar was net 1 klein stainless steel bakkie.

Daar is nie 'n TV nie. Dit sou lekker wees as ons vooraf geweet het dat daar nie skoonmaakdienste sal wees nie. Die cottage is baie goed geleë maar ons het maar in die bad en bed geklim om warm te bly. Dit sal regtig lekker wees as hulle kan cater vir mense wat nie die restaurante besoek nie en self wil braai en kosmaak. Voorsien asb. 'n toeknyprooster, 'n pot waarin pap gemaak kan word, slaaibakke ens.

Gerhard C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard C

Baie lekker, maar kort rêrig bietjie aandag.

Die badkamerlig was stukkend en moes in die donker bad en stort. Daar was net een waaier in die kamer gewees, maar geen tweepunt-plug om die waaier in te plug nie. Gewoonlik word daar darem koffie en tee en suiker in die gastehuise vir ten minste een of twee koppies koffie geplaas, maar daar was geen koffie nie. Slegs 'n paar sakkies tee en omtrent vier sakkies suiker. Die vloere was nie uitgevee nie en die miere se sand het orals op die vloerruimte gelê. Sal iemand nie aanbeveel nie. Het al in baie gastehuise gebly en hierdie een was my slegste ervaring.

Thea W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Thea W

Lekker geslaap en rustig.

Die plek kort 'n baie goeie opknapping. Mierwerksels agter die beddens. Spinnerakke oral. Muurproppe werk nie. Net dubbelbed het warm kombers. Verf dop af. Teël in die stort staan skerp uit. Vloere lyk vuil en gevlek.

Heloise O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heloise O

Ruim badkamer en voldoende geriewe.

Die slot by die agterdeur het aandag nodig. Die huis het al die nodige toerusting vir 'n vinnige kuier. Die ketel het gelek.

Nick S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nick S

Terugvoering oor Badenhorst Cottage.

Ons het lekker gebly, net jammer julle gasstoof is leeg die gassleutel is stukkend. Die olielampe is leeg en helfte van die 15 amp plugs werk nie, is bietjie teleurgesteld. Daar is ook geen plek waar jy 'n nommer moet inpons, slegs 'n posbus by die voordeur.

Badenhorst Cottage se terugvoer

Ek is jammer oor die gas sleutel en leë paraffien lamp. Die elektrisiën kon nog nie by die 15 amp prop kom nie, en daarom is dit dat die multi-plug beskikbaar was.

Badenhorst Cottage
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Neels M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Neels M

Die eenheid kan doen met 'n deeglike skoonmaak.

Die eenheid kort 'n bietjie aandag. Meeste van die meubels lyk soos ou tweedehandse goed. Die eetkamertafel is met draad vasgemaak. Die algemene toestand van die eenheid lyk bietjie verwaarloos.

Badenhorst Cottage se terugvoer

Dit is standaard prosedure vir my om kliënte te bel nadat hulle in die akkommodasie gebly het en spesifiek te vra of alles reg was, maar meer belangrik, of iets verkeerd was. Ek het die kliënt op Woensdag, 3 Mei gebel en het bevestiging ontvang dat hulle lekker gebly het en dat daar niks fout was nie. Nadat hierdie oorsig op die webwerf verskyn het, het ek weer gebel. Hierdie keer het hulle genoem dat die kaste, eetgerei en beddegoed alles skoon was behalwe die mat in die leefkamer wat lyk of dit lanklaas gestofsuig is en dat daar 'n spinnerak tussen die bed en bedkassie op die vloer was.

Die mat is nuut en is kort voor Kersfees ingesit. Dit word elke 2 weke gestofsuig. Dit is egter van verskillende kleure strokies leer gemaak en miskien is dit waarom die gaste gedink dat die mat vuil is. Die mat was egter skoon en inderdaad op die Maandag voor die kliënt se aankoms (24 April) gestofsuig. Die spinnerak is van meer belang en bedank die gas vir die inligting. Soos gemeld, is die kamers die Maandag gestofsuig. Ons sal egter in vervolg die kamers die dag voor die gaste opdaag stofsuig.

Van die meubels is inderdaad tweedehands maar die foto's op die webwerf is duidelik hoe die plek lyk. Dankie vir die advies oor die tafel, dit is intussen uitgesorteer.

Met betrekking tot die "Location" wil ek graag noem dat die kothuis een blok weg is van die NG-Kerk plein wat die middelpunt van Wakkerstroom is.

Badenhorst Cottage
Willem V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V

Average.

Shower needs attention. Place to get key was a nightmare. Phone for key, but waiting still for a response.

Monica B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B

Very peaceful, quiet cottage.

Very comfortable cottage also very safe birders paradise. Very safe church nearby blue cranes were absent British Zulu wars connection a bonus.

Helandi J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helandi J

Rustig!

Die foto's kan nie weergee hoe mooi die plek in lewende lywe is nie. Absoluut die moeite werd!

Anri D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri D

Dit was rustig en ons het baie lekker gebly.

Ons het dit baie geniet. Hulle kan dit moontlik oorweeg om 'n TV in die eenheid te sit.

Fanie L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L

Baie goed ingerig, maar bietjie verwaarloos.

Baie goed ingerig, oor die algemeen het die plek opknapping nodig. Daar is deure wat nie behoorlik toemaak nie, die stortdeur is stukkend, die voordeurkosyn is heeltemal los, ens. 'n TV kan ook 'n aanwins wees. Die gras is baie lank rondom die kothuis, dit moet gesny word. Andersins was dit baie lekker.

Leenderd H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leenderd H

Waarde vir geld!

Goeie verblyf en waarde vir geld, net jammer daar is nie 'n braaiplek nie.

Tielman M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tielman M

Die eenheid is sentraal geleë in die dorp.

Skoon beddegoed met gerieflike beddens. Algemene onderhoud van die eenheid kort aandag. Alle nodige toebehore was beskikbaar. 'n Goeie ervaring.

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 182, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyYjE1ODE2LTY2MzQtNGUzYS05ZTIwLTliYWY3MjkzNTAwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 21 5 1 4 182 Hoogstraat Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.354836269596 30.145874779098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang