Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Badenhorst Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 182, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Badenhorst Cottage is geleë in Wakkerstroom, stapafstand van al die geriewe af. Tot 6 gaste kan gerieflik hier tuisgaan.

Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n ruim kombuis / leefkamer en 'n aparte badkamer. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 stapelbedstelle. Die kombuis is goed toegerus en daar is braaigeriewe. Al die beddens is oorgetrek met elektriese komberse.

Let asseblief op dat die kothuis net vir selfsorg beskikbaar is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.2
Veiligheid
3.6
Wat gaste dink
Lourens D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker warm geslaap en sal weer terug gaan soontoe. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en het heerlike warm water gehad in die ysige koue. L...
Sien meer
Jul 2024
Janice L
Besigheidsreis
5.0
Very good. The team said it was comfortable and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
May 2024
Andre W
Saam met lewensmaat
4.4
Tevrede. Ontspanne. Rustig. Plaaslewe naby dorp. Geen TV, ideaal vir ouer mense. Het alles gehad wat ek nodig gehad het. Sal weer gaan.
Oct 2023
Dave B
Saam met lewensmaat
4.2
Comfortable 1-night stay. We (4 of us) only stayed 1 night with my wife and friends, and it was relatively good for a 1-night sleepover...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Dec 2023
Lauriska E
4.0
Sukkel na 19:00 om eienaar in die hande te kry. Ons het verdwaal en kon niemand in die hande kry om ons te help nie. Die adres moet reggestel word, on...
Sien meer
Dec 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoogstraat 182, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Badenhorst Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 182, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyYjE1ODE2LTY2MzQtNGUzYS05ZTIwLTliYWY3MjkzNTAwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 21 5 1 4 182 Hoogstraat Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.354836269596 30.145874779098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang