Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Badensfontein

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dewald W
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Lekker rustig en prentjie mooi. Absolute rustigheid. En vars spanspek elke dag! Absoluut alles wat mens benodig, is daar. Naby genoeg aan die dorp. Heerlike verblyf met genoeg privaatheid. Ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Enjoyable. Peaceful, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

'n Tuiskoms vir moeë reisigers! Ons het vir 2 aande oorgeslaap, oppad Kaap toe. Alles in die huisie was perfek! Heerlik geslaap, volledige toegeruste kombuis, die geselligste stoep wat uitkyk oor die wingerde en die kinders kon na hartelus buite baljaar en in die rivier met hul tuisgemaakte bootjies speel! Dankie vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik gebly. Die rustigheid en pragtige uitsig is 'n tonik vir die siel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Baie lekker, stil, rustig, en mooi natuur. Ek weet nie of toiletpapier deel is van selfsorg nie. Dit was te min vir 4 mense wat beskikbaar was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Peaceful stay. Great place to relax. Just bear in mind this establishment has got 2 sites for accommodation, 2 cottages Merlot and Ruby on the farm, and 3 cottages in the mountain, near the campsite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jerome Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Uitstekend. Ons as gesin het 'n fantastiese naweek beleef by Badensfontein. Die plekkie is baie netjies, ruim en bied alles wat jy nodig het vir 'n rustige wegbreek uit die stad. Ek wil ook vir Tyron (agent) bedank vir sy professionele hulp en ekstra myl met die bespreking van hierdie akkommodasie. Hy is voorwaar 'n groot aanwins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Badensfontein was 'n juweel in die winter. Ongelooflike mooi landskap en heerlik stil. Ons het heerlik fietsgery en gedraf of op die grondpaaie van Badensfontein. Die natuurskoon was ongelooflik en die Koo-vallei is 'n pragtige deel van die Wes-Kaap waarmee ons nie voorheen bekend was nie. Die huis was behoorlik toegerus en ons het niks ontbreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie gerieflik, baie vriendlike gasvrou en fantastiese ligging. Ons het dit baie geniet. Badensfontein is goed geleë, nie te naby en nie te ver vanaf Montagu nie. Daar is goeie moontlikhede vir bergfietsry in die omgewing. Daar is mooi staproetes en ook goeie voëlkykgeleenthede. Dan is daar ook baie wynplase om te besoek. 'n Lekker plek om uit te span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Baie mooi en rustig. Lekker braaigeriewe op 'n groot stoep met mooi uitsig. Binne ook goed toegerus. Net 1 badkamer in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sankie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2df6cb1ef5573b93aae172be871e7208f3a72fce87dd68edb4f8783ede49b579848c7c72daa3f1852d253d7db54422834f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 R318 5 km outside of Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.742397482359 20.104799013119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang