Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Badfontein Guest Farm and Camping

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Badfontein Guest Farm and Camping
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christa V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Heerlike swem in die winter in die warm mineral-swembad.

Lekker plaasatmosfeer.

Heleen K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K

Pragtige omgewing, rustig en sommer net 'n heerlike oornag.

Baie lekker. Ontvangs baie vriendelik en georganiseerd. Fasiliteite goed onderhou en skoon.

Badfontein Guest Farm and Camping se terugvoer

Was lekker om jou hier te ontvang! Sien gou weer.

Badfontein Guest Farm and Camping
Bertus M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M

Lekker.

Ja, het lekker geslaap.

Karien C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien C

Vriendelike diens!

Beter gepas vir 'n langer verblyf as 'n oornagstop, maar ons het lekker geslaap (met 'n warmkombers vir 'n yskoue wintersaand) en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Mark C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

2 Night stay.

The stone rondavel was very comfortable with everything we needed for a self-catering stay. Full DStv was included. We enjoyed walking and running on the farm as well as a walk along the Orange River. The mineral pool is well maintained. Well worth a visit.

Dieter K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dieter K

Plek met baie potensiaal en het heelwaarskynlik 'n redelike verlede gehad. Daar is egter 'n groot behoefte vir 'n klompie TLC.

Buite-area nie versorg nie, ligte nog steeds buitewerking sedert vorige kommentaar. Regtig 'n plek met baie potensiaal, en maklik om te vergroot en te verbeter, maar kort iemand met passie om die sprankel weer terug te sit.

Josie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josie P

Remote, peaceful and lovely.

Lovely spot an easy distance from Aliwal North. Very well equipped rondavel on a working farm. We enjoyed the hot pool.

Bev J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev J

Wonderful memorable stopover!

Excellent, considerate hosts. We could not wish for better. Relaxed, enjoyed the tranquillity of the farm. Enjoyed the concealed hot spring pool. Unusual, but we were also fortunate to watch world champions shear sheep. It would definitely be worth another visit.

Paul-pierre S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul-pierre S

Baie ontspannend!

Ons was slegs vir een middag en 'n aand hier, maar ons en die kinders het dit baie geniet. Die huis was netjies, skoon en in 'n lieflike tuin geleë. Ons het gaan stap na die indrukwekkende Oranjerivier wat sowat 300 m van die huis verby vloei en tydens ons besoek in vloed was. Die warm swemgat, waar water uit die klip borrel, was veral 'n hoogtepunt. Ons het die warmbron-swembadjie vir die middag vir onsself gehad en ons het seker vir 'n uur lank in die lou-warm water gedryf. Ek sal hierdie gasteplaas beslis weer besoek!

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Welme H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welme H

Rustig.

Baie lekker en rustig en vriendelik.

Guilluame S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Guilluame S

Rustig op plaas.

Het die rustigheid baie geniet. Alles was perfek behalwe vir stoele buite wat stukkend was.

Ingrid F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid F

Lovely, quiet country visit with bonus of mineral spring.

I felt that it was a long trip to a spring that wasn’t very warm. We were lucky to be the only guests at the time as the pool is quite small. Was breakfast included in the rate?

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik, stil, plaasverblyf met 'n mineraalwaterbron as bonus.

Dit het gevoel soos 'n lang reis na 'n waterbron wat nie baie warm was nie. Ons was gelukkig om die enigste gaste daar te wees omdat die swembad redelik klein is. Was ontbyt ingesluit by die tarief?

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Badfontein Guest Farm and Camping se terugvoer

I am sorry that your stay was not so good. The pool`s temperature stays the same during summer and winter. I do not supply meals anymore, and when I quote I always quote for self-catering. I thought you came by on your way back home, I did not realise you came all the way from Cape Town just to swim in the pool.
Thank you for staying at Badfontein, although the pool is not to your taste, you must remember that swimming in the pool at no extra cost is a bonus.
Thank you.
Regards,
Susan

Badfontein Guest Farm and Camping
Johann N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann N

Onvergeetlike sonsondergang met swem in die maanskyn in 'n privaat warmbron-swembad.

Die ligging van die rondawel met lapa en warmwaterbron swembad maak dit 'n unieke en seldsame plek waar jy weer "mens" kan word. Die ongerepte natuur en skape wat rondom rondawel wei asook die idilliese sonsondergang en die stilte wat mens hoorbaar bekoor is uniek en ons verblyf was te kort gewees om die volle heerlikheid te kon belewe. Ons sal beslis weer terugkeer vir 'n langer periode verblyf. Die netheid en skoon versorgde rondawel is puik!

Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOTQ5Mzc1LTMyYTMtNDYyMS1iZmE3LTE2NTdiZjdmNDEyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Badfontein Aliwal North 9750 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.653017616313 26.546474397182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang